Lee & Lynette se Italië verlowing

Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0001

Lee en Lynette was met vakansie in Italië en het op 29 September 2014 hulle 1 jaar herdenking gevier in Venisië. Hulle het die hele dag die stad verken opsoek na die perfekte leer handsak vir Lynette. Lee het genoem dat dit mooi sou wees as hulle teen sonsondergang by Piazza San Marco kon wees. Hulle was selfs gelukkig genoeg om ‘n oop hawehoof te kry om die Grand Canal te waardeer. Lee het vir Lynette gevra om om te draai vir ‘n foto, en wat sy toe sien is Lee op sy knie met ‘n ring en haar vra om met hom te trou. Dit is een van die mooiste en mees romantiese stories wat ons al gehoor het en dit maak dit net nog meer romanties omdat dit in Italië was tydens hulle vakansie. Dankie Snaps2frame vir die pragtige foto’s.

Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0002 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0003 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0004 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0005 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0006 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0007 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0008 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0009 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0010

Hoe het julle ontmoet?


Lee werk vir ‘n bemarkingsagentskap in die kleinhandelbedryf, en ek is ‘n produk bestuurder in die farmaseutiese industrie. Ek moes hom instruksies gee vir ‘n advertensie veldtog, en het hom nog nooit van tevore ontmoet nie. Hy moes blykbaar van die instruksies gehou het, want na die afspraak het hy vir sy kollegas gesê: “ek gaan met haar trou!” Ek het dit eers ‘n jaar later uitgevind, maar na ‘n hele paar koppies koffie en honderde kuiertjies was hy toe reg!

Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0011 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0012 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0013 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0014 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0015 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0016 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0017 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0018 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0019 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0020 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0021

Wat is julle droom troue?


Ons droom troue is een waar ons werklik kan “deel” in die troue as ‘n fees, nie ‘n perfekte voorafbeplande strategie wat net voor jou afspeel nie. Als moet spontaan, opreg en in die oomblik gebeur in ons eie en unieke manier. Ons hoop vir ‘n dag waar vriende en familie wat vir ons lief is, dit saam met ons kan geniet! ‘n Dag waar die Hemelse Vader, alles perfek in Sy hande hou, want sonder Hom sou niks moontlik gewees het nie.

Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0022 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0023 Lee & Lynette se Verlowing soos gesien op www.mooitroues.co.za_0024