Pers & Brons gestileerde trou inspirasie

Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0001


Die inspirasie agter hierdie gestileerde fotosessie het gekom van die begeerte om plaaslike talent in die trou-industrie te vier.  Die idee was om vir kliënte te wys, dat deur gebruik te maak van plaaslike talent vir ‘n troue, dit beide stylvol en goed vir die omgewing kan wees.  Dit was belangrik om buite die boks te dink en ‘n paar diensverskaffers binne ‘n 50km radius van Helderberg plaas bymekaar te kry. Só was kostes laag gehou asook die koolstofvoetspoor te verminder.  Die meerderheid van die dekor kon maklik geplant word in ‘n tuis geskepte groentetuin. Die idee was om die oes te versamel en aan gaste te gee as ‘n geskenk. Gaste kon die geskenk geniet en daarna op die kompos hoop gooi. Alle items wat gebruik is, is herwinbare.  Hierdie pragtige en unieke fotosessie is ‘n inspirasie vir bruide wat iets buiten die gewone soek vir hul spesiale dag.


Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0002 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0003 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0004 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0005 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0006 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0007 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0008 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0009 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0010 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0011 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0012 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0013 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0014 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0015 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0016 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0017 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0018 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0019 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0020 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0021 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0022 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0023 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0024 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0025 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0026 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0027 Woud Stileerde fotosessie soos op www.mooitroues.co.za_0028


Diensverskaffers: