Jana & Jacques se Verlowing

Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0001

Dié paartjie se liefdesverhaal is soos ‘n tipiese tiener rolprent. Jana was die “girl next door.” Jacques en sy gesin was vir jare Jana en haar gesin se bure en het soms by hulle gaan braai.

Later het Jacques en die gesin getrek en niks veel daarvan gedink nie. Jana het hom eendag weer raakgeloop in die omgewing en van toe af is hulle saam. Op die aand van die 24ste Desember 2013, terwyl meeste mense om die tafel sit vir Oukersaand, het Jacques vir Jana gevra om met hom te trou. Sy het natuurlik ‘ja’ gesê, maar was heeltemal verstom. Baie dankie Melissa Naude vir die mooi foto’s.

Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0002 Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0003 Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0004 Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0005 Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0006 Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0007 Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0008 Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0009 Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0010 Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0011 Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0012

Julle het in Augustus getrou, wat was jul droom troue?


Ons het in Engeland gebly vir ‘n hele tydjie en is mal oor die koue winter weer. Ons troue was nog in semi-winter gehou en ons het gehoop vir ligte reen. Die kleurskema was rooi; rooi rose, rooi harte, rooi skoene, rooi das en rooi rokke vir my vervolg. Die rooi is warm en romanties wat presies is wat ons wou hê. Die dag het vir ons gegaan oor familie, daarom het ons gehou van die intieme gevoel. Om ons droom troue op te som:  ‘n warm, winter, romantiese, intieme en gemaklike troue.

Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0013 Jana & Jacque soos op www.mooitroues.co.za_0014


Diensverskaffers:

Fotograaf: Melissa Naude