Gratis Drukbare Plekmatjie

kliekSwart Plekmatjies soos gesien op www.mooitroues.co.za_0001

Nelia van Nooi Kreatief het vir jou die oulikste swart plekmatjies ontwerp wat jy gratis kan aflaai en druk, hier van Mooi Troues se inskrywing.

Hierdié ontwerp pas in op ‘n A4 bladsy en ons sal aanbeveel dat jy dit op ‘n harder 250- of 350 gram papier druk.

Die idee is lekker oorspronklik en ‘n beskotigbare manier om nog detail by jou spesiale dag te voeg.

Swart Plekmatjies soos gesien op www.mooitroues.co.za_0002kliekSwart Plekmatjies soos gesien op www.mooitroues.co.za_0003kliek