Hennie & Leah se prettige verlowing fotosessie

Vandag deel ons Hennie en Leah se verlowingsfoto’s met ons lesers, afgeneem deur Alicia S Photography.

Die oulike paartjie is glad nie skaam nie en baie spontaan. Die omgewing waarin die foto’s geneem word is baie belangrik, vir beide die verlowings paar en fotograaf.  Indien jy van plan is om binnekort jou verlowingsfoto’s te laat neem, maak seker jy verduidelik vir die fotograaf wat jy verwag en wees oop vir voorstelle.

Geniet Hennie en Leah se verlowingsfoto’s!

Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0001

Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0002 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0003 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0004 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0005 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0006 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0007 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0008 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0009 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0010 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0011 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0012 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0013 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0014 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0015 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0016 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0017 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0018 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0019 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0020 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0021 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0022 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0023 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0024 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0025 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0026 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0027 Hennie & Leani soos geving op www.mooitroues.co.za_0028

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: