Pierre & Hanita trou by The Vale Karoo Farm

Die Karoo troue van Pierre en Hanita was gevier op die baie gewilde trouvenue op The Vale Karoo Farm.  Dié plaas is ‘n familie plaas van die paartjie en die besonderse Karoo trouvenue is ‘n Mooi Troues adverteerder.  Hanita kon nie besluit tussen 2 style tafeldekor wat sy wil gebruik nie en so het haar moeder voorgestel dat hulle sommer albei gebruik.  Die der het beslis die pragtige trouvenue van The Vale Karoo Farm gekomplimenteer.

Op sy beurt het Pierre baie aantreklik gelyk met ‘n grys pak en roomkleurige onderbaadjie van Eurosuit.  Sy voorkoms was afgerond met ‘n leer das.

Paartjies wat graag in die mooi Karoo wil trou sal definitief aanklank vind by die pragtige troue van Pierre en Hanita.  Rol af en geniet dié paartjie se storie en kiekies.

Dawid Botha Photography Elizabeth Stockenstom Dawid Botha Photography Elizabeth Stockenstom Dawid Botha Photography

Julle troudatum en Ouderdom van paartjie op troudag?


Ons troue was die 3de November 2018.  Hanita 26 en Pierre 32

Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography

Hoe het julle mekaar ontmoet en wie het wie gevra om te trou?


Ons het mekaar ontmoet deur ‘n gemeenskaplike vriend.  Hy het gevra om te trou.

Dawid Botha Photography Elizabeth Stockenstom Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Elizabeth Stockenstom Dawid Botha Photography Elizabeth Stockenstom Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography

Vertel ons meer oor hoekom die bruid haar spesifieke trourok gekies het?


Ek wou iets sag en romanties gehad het met detail so het toe besluit om ‘n rok te huur by Elizabeth Stockenstrom.

Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Indalo Leather Euro Suit Dawid Botha Photography Euro Suit Dawid Botha Photography Euro SuitDawid Botha Photography

Vertel ons meer van jul ringe


Hanita se ring het ek laat maak by Cape Diamonds.  Sy het al lank terug vir my ‘n prentjie gestuur van hoe sy graag haar ring wil hê, so ek het maar daarvan af gewerk.  Sy het ‘n princess cut ring.  Pierre se ring was hy by toe ons gaan pas en soek het. Ons het toe op ‘n titanium ring besluit.

Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Euro Suit Euro Suit

Wat was die merkwaardigste oomblik van dié dag en wat sou julle verander indien moontlik?


Ek sou sê toe ek saam met my pa by die padjie afgestap het en Pierre daar voor gestaan het en begin huil het.  Toe my sielsgenoot in die padjie afgestap gekom het, ek kon nie anders as om emosioneel te raak nie.

Dawid Botha Photography Dawid Botha PhotographyDawid Botha Photography Euro Suit Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Euro Suit Dawid Botha Photography

Vertel ons meer oor die fotograaf en jul videograaf


Dawid Botha photography het ‘n promosie gehad vir die fotograaf en die videograaf en dis toe hoe ons op hulle besluit het.  Hulle het ons baie gemaklik laat voel voor die kamera, veral Pierre wat niks hou daarvan om foto’s te neem.

Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography

Wat is jul advies aan ander paartjies wat besig is om hul troue te beplan?


Moenie stres nie die dag gaan so vinnig verby en jy moet elke oomblik inneem.  Jy en jou vrou moet deur die loop van die aand net rustig word en als inneem en kyk na die gaste.

Dawid Botha Photography Dawid Botha PhotographyDawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography

Hoe het julle die venue gekies en wat was die inspirasie vir jul dekor?


Ons het op ons familie plaas getrou The Vale Karoo Farm.  Dit was baie spesiaal om dit daar te kon doen.  Ons wou ‘n baie romantiese gevoel skep so die blomme was in baie sagte pastel kleure en daar was baie feetjie-liggies en kerse.  Ek kon nie tot ‘n besluit kom oor hoe die tafels moet lyk nie en toe stel my ma voor dat ons altwee idees doen. So toe was elke 2de tafel dieselfde. 1 tafel het ‘n sagte bloos loper met klomp bottels met blomme in asook kerse opgehad en die ander tafel het ‘n loof loper met blomme opgehad.

The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm  The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm  The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm  The Vale Karoo Farm The Vale Karoo Farm Nita’s Cakes Nita’s Cakes Nita’s Cakes Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography

Vertel ons meer oor jul eerste dans


Ons eerste dans het ons nooit vooraf geoefen nie.  Die liedjie waarop ons gedans het was Burgerd Botha se “As jy nog twyfel”.  Terwyl ons gedans het , het al ons gaste in ‘n kring om ons gestaan met vonkels.  Dit was sprokiesagtig.

Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography Dawid Botha Photography

Mooi Troues Diensverskaffers:

Klik hier vir meer diensverskaffers