Blou & Goud trou uitnodiging inspirasie

Blou en Goud Trou Uitnodiging

Blou en Goud lyk altyd statig wanneer dit reg gebruik word.  Hayley van Invitation Café het vir Mooi Troues se lesers die mooiste trou uitnodiging inspirasie vir ‘n troue ontwerp.

Die fyn blaar illustrasies aan die kante van die uitnodiging buite die Goue foelie raam gee die skryfbehoeftes ‘n prettige gevoel.  Die goue foelie raam en paartjie se name die deftige en meer formele gevoel skep.

As jy opsoek is na ‘n uitnodiging stel wat nie net mooi is nie en ook deftig is, wat definitief jou gaste sal beïndruk, dan is hierdie die perfekte uitnodiging vir jou.  Die hand-gestempelde kerswas seël op die koevert maak dit ekstra spesiaal.

afrikaanse formele trou uitnodigings afrikaanse formele trou uitnodigings afrikaanse formele trou uitnodigings afrikaanse formele trou uitnodigings afrikaanse formele trou uitnodigings afrikaanse formele trou uitnodigings afrikaanse formele trou uitnodigings

Artikel Krediet: