Kombuistee skryfbehoeftes

Vandag se skryfbehoeftes bied dekor-inspirasie vir bruide tydens die beplanning van hul kombuis-tee.  Hierdie geleentheid wat altyd prettig is, moet steeds spesiaal kan voel al is dit nie jul “groot dag” nie en vandag se skryfbehoeftes sal beslis daardie ekstra tikkie moeite byvoeg tot hierdie samekoms.  Die skryfbehoeftes het ‘n natuurlike gevoel met die gebruik van bruin papier.  Die skakerings van blou en wit hou dit weer vars en vrolik.  Hierdie skryfbehoeftes bevat alle elemente van naamkaartjies, digitale uitnodigings tot speletjies op die dag.  As hierdie beslis die ontwerpe is wat jy ingedagte het, wees beslis om vir Oh Yay te kontak vir meer inligting.

 

Artikel Krediet: