Drankie Koepons vir jou troue

Drankie Kaartjies of Koepons is die perfekte manier om elke gas ‘n gelyke aantal gratis drankies te gee by jou troue, sonder dat jou gaste jou rekening te hoog opstoot.  As jy opsoek is na ‘n oulike manier om jou drankies te beheer dan gee vir elke gas hulle aantal koepons op hulle tafel by die troudag.  Hulle kan dan ‘n seker kleur kaartjie gebruik vir ‘n seker tiepe drankie.  So weet jy almal word regverdig gehelp.  Die oulike kaartjies is deur Something Gold Designs ontwerp.


LAAI AF:

NAAM:

E-POS ADRES:


Artikel Krediet:

Skryfbehoeftes: Something Gold Designs