Marchanne & Ruben

Op die mooi dag trou sweer Ruben en Marchanne ewige trou aan mekaar voor al hul vriende en familie op ‘n landgoed in die Vrystaat.   Die provinsie het mooi plekke waar paartjies kan trou met skilderagtige agtergronde wat vir mooi kiekies maak om verewig die spesiale oomblikke te onthou soos jul onder sal sien waar Ruben en Merchanne verlief poseer met die Maluti Berge en As Rivier in die agtergrond.

Yolandie en Richard_0026 Yolandie en Richard_0027 Yolandie en Richard_0028 Yolandie en Richard_0029 Yolandie en Richard_0030 Yolandie en Richard_0031 Yolandie en Richard_0032

Hoe het julle ontmoet? 


Ons het ontmoet deur gemeenskaplike vriende, een aand by ‘n braai.

Yolandie en Richard_0033 Yolandie en Richard_0034 Yolandie en Richard_0035 Yolandie en Richard_0036 Yolandie en Richard_0037 Yolandie en Richard_0038

Hoe het julle verloof geraak?


By Cheetah Experience in Bloemfontein, het hy die “Lion Deck” laat opmaak met roosblare en kerse wat uitgepak was in die woorde: “Trou met my”. Daar was ook lekker aarbeie en room en my gunsteling sjokolade.

Yolandie en Richard_0039 Yolandie en Richard_0040 Yolandie en Richard_0041 Yolandie en Richard_0042 Yolandie en Richard_0043 Yolandie en Richard_0044 Yolandie en Richard_0045 Yolandie en Richard_0046 Yolandie en Richard_0047 Yolandie en Richard_0048 Yolandie en Richard_0049 Yolandie en Richard_0050 Yolandie en Richard_0051 Yolandie en Richard_0052 Yolandie en Richard_0053 Yolandie en Richard_0054 Yolandie en Richard_0055 Yolandie en Richard_0056 Yolandie en Richard_0057 Yolandie en Richard_0058 Yolandie en Richard_0059

Hoe lank was jul saam voordat jul getrou het?


Ons het 4 en ‘n half jaar uitgegaan voordat ons 12 Desember 2015 getroud is.

Yolandie en Richard_0060 Yolandie en Richard_0061 Yolandie en Richard_0062 Yolandie en Richard_0063 Yolandie en Richard_0064

Raad aan ander paartjies wat trou?


Maak Jesus van die begin af nommer EEN.  Moet nooit op mekaar vertrou vir geluk nie, maar vertrou op God, want dan sal julle ware geluk ervaar.  Wees elke dag vir mekaar lief en waardeer mekaar, hou mekaar vas, soen mekaar en lag saam.  Sê dit wat op jou hart is en sorteer probleme vinnig uit. Pas mekaar op en hou vir die res van julle lewens vas aan die belofte wat julle op die dag van julle troue aan mekaar gemaak het.

Yolandie en Richard_0065 Yolandie en Richard_0067 Yolandie en Richard_0068 Yolandie en Richard_0069

Diensverskaffers: