Danie & Elandie se protea verlowing

Deon en Elandie se verlowing fotosessie was op Aline Photography se kamera vas gevang.  Tussen die protea velde van Harmonie Proteas het die paartjie se verliefdheid geblom amper soos die eerste keer toe hul ontmoet het.

Geniet Deon en Elandie se storie en pragtige foto’s.

Danie & Elandie_0002 Danie & Elandie_0003 Danie & Elandie_0004 Danie & Elandie_0005 Danie & Elandie_0006 Danie & Elandie_0007 Danie & Elandie_0008

Hoe het ons die eerste keer ontmoet?


Ek het in Augustus 2011 begin werk by ‘n oudit firma in Brits as ‘n rekenmeester-klerk.  Danie was reeds ‘n senior by dieselfde firma. Ons het vir 3 jaar saam gewerk en was goeie vriende. Nuwejaarsdag 2014 (en Danie se verjaarsdag) het die liefde vir die eerste keer begin blom…

Danie & Elandie_0009 Danie & Elandie_0010 Danie & Elandie_0011 Danie & Elandie_0012 Danie & Elandie_0013 Danie & Elandie_0014 Danie & Elandie_0015 Danie & Elandie_0016 Danie & Elandie_0017

Hoe het ons verloof geraak?


Ons het saam ‘n groep van ons vriende gaan uiteet vir my verjaarsdag. By die huis het Danie natuurlik reggemaak vir die groot oomblik wat wag. Die hele huis was vol kerse, roosblare, sjokolade en champagne! Hy het op sy knieë gegaan, die mooiste woordjies gesê en natuurlik was my antwoord JA! Beste verjaarsdag ooit!

Danie & Elandie_0018 Danie & Elandie_0019 Danie & Elandie_0020 Danie & Elandie_0021 Danie & Elandie_0022 Danie & Elandie_0023 Danie & Elandie_0024 Danie & Elandie_0025 Danie & Elandie_0026 Danie & Elandie_0027 Danie & Elandie_0028 Danie & Elandie_0029 Danie & Elandie_0030 Danie & Elandie_0031 Danie & Elandie_0032 Danie & Elandie_0033 Danie & Elandie_0034 Danie & Elandie_0035 Danie & Elandie_0036 Danie & Elandie_0037

Wanneer beplan julle om te trou?


Ons trou  26 November 2016 by ‘n bosveld tipe venue net buite Brits.  Nie een van ons is baie formele mense nie, so ons sien uit na ‘n lekker kuier troue saam al ons geliefdes!

Danie & Elandie_0038 Danie & Elandie_0039 Danie & Elandie_0040 Danie & Elandie_0041 Danie & Elandie_0042 Danie & Elandie_0043 Danie & Elandie_0044 Danie & Elandie_0045 Danie & Elandie_0046

Diensverskaffers