Prettige Bourgondie, Vlootblou en Grys skryfbehoeftes

Wedding Stationery_0002


Emmerentia van Oh Yay het die oulike prettige Prettige Bourgondie, Vlootblou en Grys skryfbehoeftes stel ontwerp as inspirasie vir jou troudag. Hierdie is ’n stel skryfbehoeftes wat by ’n prettige troue sal pas en veral as die toekomstige bruid en bruidegom ‘n lekker sprankelende persoonlikheid het. Die Blou en Bourgondie kan goed werk vir ’n winter of herfs troue, so as jy die Winter trou en nog op die laaste minuut wil uitnodigings stuur of die tafel skryfbehoeftes doen, dan kan die stel baie inspirasie vir jou voorsien. Loer gerus na Oh Yay se webtuiste vir meer inligting oor haar dienste.


Wedding Stationery_0003 Wedding Stationery_0004 Wedding Stationery_0005 Wedding Stationery_0006 Wedding Stationery_0007


Artikel Krediet: 

Skryfbehoeftes: Oh Yay | Foto’s: Oh Yay
Teks: Mooi Troues