F-Cee & Shyann se mooi troue

In die mooi woud tuin van Hertford Country Hotel lyk die bruidspaar soos iets uit ‘n sprokies boek.  Shyann lyk soos ‘n woud godin met haar donker los hangende hare waarin net ‘n paar wit blommetjies gevleg is. Nooit sou  sy as F-Cee se werknemer kon droom dat haar groot dag in sy arms sou wees nie. Hy steek haar verloofring weg in ‘n  boek wat sy nooit sou lees nie maar tog die storie van ‘n liefdesverhaal begin waarin die paartjie mekaar vind en ewige trou aan mekaar beloof.  Die romantiese klein kapel met sy rietdak en houtbalke by Hertford Country Lodge is volmaak vir die gebeurtenis.  Eerlikheid en ope kommunikasie is vir die mooi paartjie belangrik.  So sal hulle altyd in woeling van mekaar se gevoelens en denke wees.

Fcee en Shyann_0001Fcee en Shyann_0002 Fcee en Shyann_0003Fcee en Shyann_0004 Fcee en Shyann_0005 Fcee en Shyann_0006 Fcee en Shyann_0007 Fcee en Shyann_0008 Fcee en Shyann_0009 Fcee en Shyann_0010 Fcee en Shyann_0011 Fcee en Shyann_0012 Fcee en Shyann_0013 Fcee en Shyann_0014

Hoe het julle die eerste keer ontmoet?


Ek het vir F-Cee gewerk vir so 2 Jaar en daarna het ons, ons onderskeie paaie gegaan. ‘n Paar jaar later het ons mekaar weer raak geloop en dinge het maar net van daar af so uitgewerk!

Fcee en Shyann_0015 Fcee en Shyann_0016 Fcee en Shyann_0017 Fcee en Shyann_0018

 Hoe het julle verloof geraak?


Die oggend het begin soos enige ander oggend behalwe dat ons so bietjie in mekaar se hare was, nie altyd maanskyn en rose nie. Snaaks genoeg wou hy my met die kabelkarretjies opneem in Hartbeespoort.  Ons het daar rong gedwaal en was op pad om iets daar te gaan drink.  Hy het skielik ‘n geskenkie onder sy baadjie uithaal.  Dit was toegedraai in rooi en groen papier om dit te vermom as ‘n vroeë kersgeskenk. Daar was ‘n boek in waarvan ek glad nie eens kennis gehad het nie.  Hy gesê dat daar vir my ‘n boodskap binne in is.  Toe ek die boek  oopmaak gaan dit outomaties na die blad waar daar ‘n gat ingesny is.  Die ring was binne-in omring met die woorde “Will you marry me,”  Hy was toe reeds voor my op sy knie.

Fcee en Shyann_0019 Fcee en Shyann_0020 Fcee en Shyann_0021 Fcee en Shyann_0022Fcee en Shyann_0023 Fcee en Shyann_0024 Fcee en Shyann_0025 Fcee en Shyann_0026

Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?


Ongeveer 2.5 jaar

Fcee en Shyann_0027 Fcee en Shyann_0028 Fcee en Shyann_0029 Fcee en Shyann_0030 Fcee en Shyann_0031 Fcee en Shyann_0032 Fcee en Shyann_0033 Fcee en Shyann_0034 Fcee en Shyann_0035 Fcee en Shyann_0036 Fcee en Shyann_0037 Fcee en Shyann_0038 Fcee en Shyann_0039 Fcee en Shyann_0040 Fcee en Shyann_0041 Fcee en Shyann_0042 Fcee en Shyann_0043 Fcee en Shyann_0044 Fcee en Shyann_0045 Fcee en Shyann_0046Fcee en Shyann_0047 Fcee en Shyann_0048

Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?


Eerlikheid en Openlikheid.  Deel mekaar se gevoelens, emosies en opinies openlik en wees eerlik daaroor.  Moet nie aanvaar dat hy/sy gaan weet wat jy voel of dink nie, want dit werk nie so nie. Leer mekaar ken en verstaan deur te deel en alles onder die son openlik te bespreek.

Fcee en Shyann_0019Fcee en Shyann_0049 Fcee en Shyann_0050 Fcee en Shyann_0051 Fcee en Shyann_0052 Fcee en Shyann_0053 Fcee en Shyann_0054 Fcee en Shyann_0055 Fcee en Shyann_0056 Fcee en Shyann_0057 Fcee en Shyann_0058 Fcee en Shyann_0059 Fcee en Shyann_0060 Fcee en Shyann_0061 Fcee en Shyann_0062 Fcee en Shyann_0063 Fcee en Shyann_0064 Fcee en Shyann_0065 Fcee en Shyann_0066 Fcee en Shyann_0067 Fcee en Shyann_0068 Fcee en Shyann_0069

Diensverskaffers.