Antoni & Esti se pragtige troue

Die liefde het nie dadelik geblom tussen dié twee  nie en na 2 jaar danksy Esti se broer het die liefde begin blom, maar daar was toe ook die aspek van afstand…

Liefde het gewen en die paartjie het tot trou gekom. Lees onder meer oor hul uitdagings en liefdesverhaal.


stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0002 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0003 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0004 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0005


Hoe het julle die eerste keer ontmoet? 

Estie het Antoni die eerste keer ontmoet 2 jaar voor hulle begin uitgaan het. ‘n Jaar later trek Estie saam met haar broer in by dieselfde woonstelblok as Antoni. Op daardie staduim was Estie besig met haar tesis en soos dit moes wees kon Antoni vir haar daarmee help, danksy haar broer wat vir haar aangeraai het om hulp te vra by Antoni. Een koppie koffe het na baie sulke “afsprake” gelei.


stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0006 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0007 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0008


Hoe het julle verloof geraak?

Op daardie stadium het Antoni in die Noord-Kaap gewerk en Estie in die Wes-Kaap. Hulle het mekaar net een keer ‘n maand gesien oor ‘n naweek, die afstand het die liefde tussen hulle sterker gemaak. Antoni het Estie se hand gevra in Mei van 2014 op ‘n graniet koppie buitekant Springbok waar daar niks of niemand was nie. Hy het op sy knie gegaan en voor hy nog sy vraag kon klaar maak het sy klaar die ja antwoord gegee.


stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0009 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0010 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0011 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0012 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0013 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0014 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0015 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0016


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Ons was saam vir 2 jaar en 11 maande.


stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0017 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0018 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0019


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Doen “date nights”.
Praat met mekaar as julle ongelukkig is en kry ‘n oplossing. Moet NOOIT kwaad vir mekaar gaan slaap nie. Neem mekaar se keuses, gevoelens in ag.
Gaan doen aktiwiteite saam wat julle albei van hou.
Belangrikste: GENIET MEKAAR.


stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0020 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0021 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0022 stie & Antonio se troue soos op www.mooitroues.co.za_0023


Diensverskaffers