Dyllon & Chantel plaas verlowing fotosessie

Volgens Gary Chapman se boek “The 5 Love Languages” is “Acts of services” een taal van liefde en dis hoe Chantel en Dyllon ontmoet het.  Ons gaan nie te veel verklap nie so lees meer hieronder.  Geniet die oulike plaas verlowing fotosessie.

DEngagement Photo Ideas: Farm Engagement ShootEngagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot


Hoe het jul ontmoet?

Ons het by die Dros restaurant ontmoet op Vroue dag in 2006 toe ek eintlik saam my sussie uit gegaan het vir ete, Dyllon was ons kelner en het ons bedien vir die aand! Liefde met eerste oogopslag!


Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot


Hoe het jul verloof geraak?

Byna amper ‘n dekade het verby gegaan voordat ons verloof geraak het een aand by die One & Only hotel in Kaapstad. Die mees romantiese aand in albei van ons se lewens!


Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot5 Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot DEngagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot DEngagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot DEngagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot DEngagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot DEngagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot DEngagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot5


Wanneer was jul troue?

Ons trou 14 February 2015 die mees romanties en gepaste datum vir ons as n paartjie.


DEngagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot Engagement Photo Ideas: Farm Engagement Shoot

Diensverskaffer:

Fotograaf: Sonje Ludwick