Gratis: Vlaggies vir jou strooitjies

AFLAAI

© Günther Schubert of Vörsprung Studio

Nelia van Nooi Kreatief het weereens vir jou troue die oulikste, gratis, drukbare strooitjie-vlaggies gemaak wat jy by jou huis kan druk op ‘n harde A4 papier.

Dit is die perfekte afronding vir jou gaste se welkom drankies. Dit kom in die drie neutrale kleure en kan vir verskillende kleurskemas gebruik word.

Moet nie wag nie, laai dit vandag af by Mooi Troues deur op die aflaai knoppie te druk bo en onder die artikel.

© Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio

AFLAAI


Diensverskaffers:


Skryfbehoeftes: Nooi Kreatief