Wen: Kaartjies na die Winelands Bruidskou

– KOMPETISIE GESLUIT –

winelands_logo_CMYK_300dpi

– KOMPETISIE –

 

WEN

Vyf gelukkige Mooi Troues lesers kan enkel kaartjies wen na die Winelands Bruidskou by die bekende Spier Landgoed, buitekant Stellenbosch. Mooi Troues gaan ook daar wees so maak seker jy maak ‘n draai by ons stalletjie en ontmoet van die gesigte agter Mooi Troues. Die Winelands Bruidskou is op 2 en 3 Augustus vanaf 9 am tot 5 pm. Wenners kan enige een van die twee dae kom. Sien onder hoe jy kan inskryf vir die fantastiese prys.

winelands_logo_CMYK_300dpi

 

VOLG DIE ONDERSTE STAPPE OM DEEL TE NEEM:

 

1. VOLG DIE ONDERSTE FACEBOOK BLADSYE:

 

2. DEEL DIE BLADSY MET JOU VRIENDE, MAKLIK, KLIEK OP DIE ‘SHARE’ KNOPPIE.

 

WEN

3. VUL DIE ONDERSTE VORM IN:

 

DIE KOMPETISIE IS GESLUIT

TERMES EN VOORWAARDES:

 

  1. 5 Wenners sal ‘n enkel kaartjie elk wen.
  2. Kaartjies kan gebruik word op enige een van die twee dae.
  3. Kompetisie sluit op 30 Julie 2014 om 3pm.

 

Diensverskaffers:

Fotograaf: ST Photography