Gratis Tafel Nommers

Tafel Nommers soos op www.mooitroues.co.za_0003

kliek

Nooi Kreatief het vir ons lesers fraai drukbare tafelnommers gemaak wat jy self by die huis kan druk. Hulle stel voor dat jy die nommers op ‘n goue plakker-papier druk. Sou jy wou, kan enige ander kleur ook werk.

Kliek op die grys knoppie bo om jou gratis templaat af te laai vir jou troue. Gebruik vase of glas potjies, soos dié een in die foto. Vul dit met enige soort sand en sit ‘n vetplantjie daarin of jou eie hand gemaakte papierblomme en plak dan jou gedrukte nommer op die potjie.

Onthou om vandag jou gratis tafelnommer wat Nooi Kreatief  ontwerp het af te laai.

Tafel Nommers soos op www.mooitroues.co.za_0002

kliek

Tafel Nommers soos op www.mooitroues.co.za_0001