Henri & Coral se Groenriver troue

Coral en Henri se kleurskema het uit skakerings van witte en groene bestaan, wat baie neutraal en sag is, maar pragtig gelyk het. Die paartjie het by Groenrivier in Riebeeck-Wes getrou. Hierdie venue bied paartjies en hul gaste natuur tonele en die mooiste berg uitsigte.

Henri het Coral gevra om te trou op Vrouedag in 2013 terwyl die paartjie op die strand gestap het met ‘n creme soda en roomys terwyl en hul voete in die sand ingedruk het. Na 7 jaar het die paartjie die pad na hulle troue toe gevind. Die spesiaalste deel van hulle troue was om al hulle familie en vriende by hulle te kon hê in een kamer en ook om die nuwe Meneer en Mevrou Le Roux te word.

Baie dankie Elaine Otto vir die mooi foto’s.

Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0003 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0004 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0005 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0006 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0007 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0008 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0009 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0010 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0011 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0012 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0013 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0014 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0015 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0016 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0017 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0018 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0019 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0020 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0021 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0022 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0023 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0024 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0025 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0026 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0027 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0028

Diensverskaffers: