โn Troue, dis spysenering, die verversings, dis die trou venue, en die lys gaan aan-en-aan. Dit was definitief tuimeltrein van besluite vir Werner en Louisa.
Ons by Mooi Troues moet sรช diรฉ bruidspaar het โn fantastiese werk gedoen met hul elegante selfdoen huistroue. Diรฉ bruidspaar se verhouding het begin by hul gesin se familie huis en het selfs op daai einste stoep verloof geraak. Op die einde van die dag het Werner en Louisa saam in huwelik ingetree op die grasperk.
Werner en Louisa se elegante selfdoen huistroue spog met stylvolheid, dit is minimalisties, maar tรณg elegant. Louisa betower al haar gaste met haar stylvolle trourok, terwyl Werner pronk in sy aantreklike middernag-blou troupak. Diรฉ bruidspaar wou juis die trou dekor minimalisties hou. Baie Goeters het uit die boonste rakke afgelewer. Die trou dekor was gelei deur die blomme en eetgerei op die tafels, wat โn atmosfeer skep van elegansie en stylvolheid skep. Daar word gespeel met kleure van bloos pienk en blou wat diรฉ elegante selfdoen huistroue mooi bymekaar bring.
Rol nou af en geniet die harde werk wat in Werner en Louisa se elegante selfdoen huistroue gesit is.
Paartjie se Liefdesreis:
Die ontmoeting:
Ons het mekaar in 2015 ontmoet, maar nog altyd van mekaar geweet. Ek en my man (Werner) het ล baie goeie vriend (Jan Rabie) in gemeen. Toe ons besluit om een naweek weg te gaan het Jan gedink dis ล goeie plan om vir Werner saam te bring. Ek wou niks weet van ล verhouding nie, maar Werner het die res van daardie jaar hard gewerk om my te oortuig. Op die heel laaste dag van 2015, 31 Desember, het ek na Werner toe gedraai en vir hom gesรช ons kan maar die ding probeer en soos die Engelse sรช: โthe rest was history.โ
Werner het dit baie duidelik gemaak in die begin van 2019 dat dit net nie finansieel slim is om in die jaar verloof te raak nie, want hy moes in daardie jaar baie groot finansiรซle besluite neem. Ek het dit aanvaar en het geweet dat wanneer die tyd reg is sal hy my vra, ons altwee het geweet ons wil met mekaar trou en dit was die belangrikste.
Die groot vraag:
Dit was Desember 2019 en Werner laat weet vir my het het vir my 3 kers geskenke die jaar! Julle moet verstaan ek โLOVEโ geskenke, maar wie doen nou nie? Die eerste kers geskenk kon ek by hom oop maak in Mosselbaai (ons het nie Kerstyd saam spandeer nie, hy was saam sy gesin en ek saam myne). Die tweede kers geskenk kan ek op Kersdag by ons vakansie huis in Malgas oop maak. En die derde kers geskenk kan ek eers oop maak wanneer hy Malgas toe kom (dit was gewoonlik die 26ste Desember). My eerste twee kers geskenke was so mooi, die man is bitter goed met geskenke.
My hele gesin bymekaar:
Die oggend van die 26ste Desember laat weet hy my dat hy en sy ma is oppad na ons toe by die rivier. Ek is natuurlik opgewonde want 1) ek sien my kรชrel en 2) ek kry my derde geskenk. Hulle het so net voor middagete gekom en toe die kar stop toe klim hy, sy ma en ook die res van sy pragtige gesin uit! Ek was bitter opgewonde, want dit was die eerste keer wat my hele gesin en sy volledige gesin saam gaan kuier! Ek was onder die indruk dit was my derde geskenk, dit was beslis die beste een, want sy ouers bly in Kanada en sy suster het vir 3 jaar op die skepe gewerk, so my gesin kon nog nooit volledige gesin van Werner ontmoet nie.
Ons het almal lekker om die tafel op die stoep gesit en kuier, toe Werner se een broer, Erik die groep mense stil maak. Werner het langs my gesit en toe na my rigting toe gedraai en gevra of ek weet wat my derde geskenk is, ek sรช toe ja, dis dat ons gesinne saam kuier vir die eerste keer en dat baie van my ander familie lede ook sy gesin kan ontmoet. Hy sรช toe nee en begin toe deur om vir ons almal te vertel dat hy net oor twee dinge seker is in sy lewe: 1, dat hy gaan dood gaan eendag en 2, dat hy met my gaan trou.
Ek vergeet om te antwoord โฆ
Hy sak toe af op sy een been en vroetel in sy sak โฆ ek kon nie glo wat gebeur nie, hy het die mooiste toespraak toe gegee (ek kan niks onthou nie, want ek was so geskok) toe hy my vra was my eerste antwoord NEE. Weereens ek was bitter geskok en toe hy die boksie oop maak kon ek steeds nie glo wat gebeur nie, so ek het net in sy arms in gespring en hom begin soen. Hy het begin huil, die familie het begin huil en ek het besef ek het steeds nie ja gesรช nie! Hy het my weer gevra, ek het ja gesรช en die ring vir die eerste keer raak gesien! Al wat ek kon uitkry was: Dit is perfek.
Hy het op die beste manier moontlik my gevra om sy vrou te wees. Dit was by die plek waar ek besef het ek wil ล verhouding met die man hรช, saam al die mense wat vir my bitter belangrik was en op een van die mooiste somers dae. Ek kan eerlikwaar sรช dat dit perfek was.
Die Verlowing Tydperk:
Ons het verloof geraak op die 26ste Desember 2019. Die plan was om te trou op die 17de Oktober 2021, maar weens KOVID-19 moes ons die troue uitstel. Ons het met al ons verskaffers gesels en vir hulle almal gevra vir die datums wat hulle beskikbaar het. Julle sal dit nie glo nie, almal het net een datum oop gehad, die 20ste Februarie 2021. Eerstens ek kon nie glo dat hulle almal net een datum beskikbaar het en en nog meer dat dit dit dieselfde datum by hulle almal is! Dit was duidelik ล teken dat dit ons nuwe trou datum sou wees!
Ek het met die hulp van my ma, suster, pa en Werner die troue beplan, ons het geen trou beplanner gehad nie, net niggies wat Excel sigblaaie lief en rerig goeie organiseerders is en ล ma wat rerig goed met reรซlings was! Dit was bitter moeilik om in so ล vreemde tyd ล troue te beplan met met al die liefde en ondersteuning van my familie en vriende het dit bitter baie gehelp.
Trou Begroting:
Ek en Werner het saam gestem dat ons baie lekker kos wil eet, ล goeie platejoggie en ล fantastiese fotograaf wil hรช. Dit was ons twee grootste wense en van die belangrikste verskaffer aan wie ons geld wou spandeer. So ons het seker gemaak om daai eerste uit te sorteer, die kos was moeilik so ons het ล bedrag uit gehou om seker te maak ons gaste kan lekker eet!
Ons trou begroting was oor die R300 000, maar ons doel was wel om weg te stap met spaar geld! Werner is bitter goed met spaar, hy kan sy hele lewe net geld spaar, dit is ek wat dit ล bietjie moeilik maak vir hom ( my smaak is duur). Ons het 5 Excel sigblaaie reg gehad vir die troue. Die eerste een was net vir venues en hulle bedrae, tweede een was vir dekor en blomme, derde, vierde en vyfde blaaie was die drie venues wat ons gehad het en hoe dit als so in pas in ons begroting.
Excel Sigblaaie
Na Kovid besluit het om vir ons te herinner dat dit baas is, het daar 4 Excel blaaie weg geval en ons het weer van vooraf begin. Ons het saam met albei ons ouers gesit en toe die begroting oor beplan. Ons het vir Antoinette Events gekontak en hulle raad gevra oor wat ons als gaan kort van die katalogus af om ล troue te kan laat gebeur op ons vakansie huis se stoep. Hulle het gehelp met al die belangrike keuses, hulle het fantastiese raad gegee en hulle het seker gemaak ons gaan nie oor ons begroting nie!
Werner was fantasties as dit kom by ons begroting, ek het al die syfers vir hom aan gestuur, hy het seker gemaak alles is reg en dan het hy laat weet of dit kan werk of nie. My ouers het ook vir baie goed betaal wat nie deel van die begroting was nie, so dit het ook bitter baie gehelp! Ek gaan nie jok nie, dis moeilik om by jou begroting te bly as jy reeds jou hele troue op Pinterest beplan het!
As ek enige raad kan gee is dit dat jy en jou verloofde saam met mekaar moet sit en neer skryf waarop julle bereid is om geld te spandeer, sodat julle weet hoeveel julle het om mee te werk vir die res van die troue! ล Troubegroting kan so intimiderend wees, maar as jy reg kommunikeer en gereeld kommunikeer met jou verloofde is dit een van die maklikste goed om af te handel!
Merkwaardigste Oomblikke:
Een van die grootste oomblikke vir ons albei was toe ons agter die huis gestaan het en gewag het vir ons liedjie om te speel sodat ons vir die eerste keer kan saam in loop as Mnr en Mev van der Merwe. Toe ons daar staan het ek besef dat my grootste wens wel waar geword het. Ons het ons verhouding begin by die huis, ons het verloof geraak op die stoep en nou het ons saam in ล huwelik ingetree op die grasperk. Dit was soos ล volledige sirkel, dit was was duidelik dat dit โmeant to beโ was.
Werner het my ook op daardie oomblik herinner oor die dag wat ons verloof geraak het, dit was seker so uur na hy my gevra het, ek het op die stoep gestaan en na die rivier gekyk en ek het na hom toe gedraai en gese dat ek wens ons kon eintlik hier trou, maar die spasie was net te min. Te danke aan die Here en so bietjie aan KOVID-19, kon my droom waar word. Ek kon ons perfekte dag op een van die spesiaalste plekke in my lewe vier. Ons altwee was so verbaas dat dit eintlik so mooi uitgewerk het. Ek kan vandag met ล gelukkige hart sรช dat die dag perfek was en ek weet hy voel presies dieselfde!
Paartjie se styl:
Ek en Werner was van dag een af op die selfde blad toe dit kom by ons troue se styl, die kleur palet het ons so bietjie oor koppe gestamp, maar die styl van die troue was maklik om op te besluit! Ons altwee wou skoon, vars, stylvol, โwhimsicalโ, maar ook ล minimalistiese trou styl hรช. Dit was ook duidelik deur gedra op ons tafels, ringe, rok en pak.
My trourok:
Dit was seker een van die spesiaalste en grootste oomblikke in die hele trou beplannings proses en dit is alles te danke aan my ma en Cindy Bam. My trourok is bitter minimalisties, baie reguit lyne, vreeslik stylvol en dit sal altyd tydloos bly. Cindy het ล vraelys wat jy moet beantwoord voor jy haar sien en van die vrae is, wat jou tema vir jou troue is, wat die leer palet gaan wees en in watter tipe trourok sien jy jouself in. Te danke aan Pinterest was ek goed voorberei vir die vrae.
Ek het daardie vrae in detail beantwoord sodat sy duidelik kan verstaan wat ek soek en verwag van ons afspraak. Ons het daar aangekom en sy het my weer gevra om die trourok te verduidelik, maar ook om die foto te wys wat my rok geรฏnspireer het en dan gaan sy die foto wys van ล trourok wat haar geรฏnspireer het vir my. EK BELOWE JULLE ONS HET VIR MEKAAR PRESIES DIESELFDE ROK GEWYS!!! Dit was op daardie oomblik wat ek geweet het, die vrou verstaan my.
5 Trourokke โฆ
Sy het 5 rokke gekies en vir my gesรช dat sy weet die eerste rok is my trourok, maar ons kan steeds โdress upโ speel. Ek het die eerste rok aangetrek, vir ล split sekonde gedink dis dalk net te โplainโ, maar toe ek uit die aanpas kamer loop het my ma, my suster, my een strooimeisie en my niggie se gesigte so opgehelder en toe ek omdraai en aan myself kyk was dit verby. Ek het nog nooit in my lewe so mooi, so stylvol en so vroulik gevoel nie.
Cindy โspiceโ dit toe meer op deur om vir my ล tule romp te laat aan trek, dit was perfek, ek het nou basies 2 weergawes van ล trourok gehad, โwhimsicalโ en ook modern en minimalisties. Die emosionele breuk punt was toe sy ล sluier in my hare sit wat met die mooiste klein pรชrels bedek was. Ons almal het gehuil. Dit was die enigste โdetailโ op my hele rok, maar dit was net genoeg. Ek het soos ล bruid gevoel en sy het my soos die mooiste bruid in die hele wรชreld laat voel en vir dit sal ek altyd dankbaar wes.
Werner se pak:
Ek en Werner het oor die pak se kleur verskil โฆ Ek wou gehad het hy moet in ล swart pak trou en hy wou in โblou een trou, toe wou ek gehad het hy moet in ล koningsblou trou, maar hy wou in ล vlootblou trou. Soos julle kan agterkom ons kon net nie saam stem op ล kleur nie โฆ gelukkig het een van ons gunsteling mense, tannie Phillipa in gespring en ons vertel van Zed Menswear in die Kaap. Sy het haar seuns se pakke vir hulle matriekafskeid daar gekry en een van haar seuns gaan sy trou pak daar koop so dit maak net sin dat ons saam gaan om te kyk of Willem vir my en Werner ook kan help.
Willem het vir ons altwee gevra wat ons tema is, wat ons styl is en toe vra hy vir my om my trou kaartjie vir hom te wys, ek het gedink dis vreemd, maar ek is so dankbaar ek het. Willem het vir Werner ล middernag blou pak met ล spierwit hemp, bruin belt en bruin leer skoene laat aantrek en toe ek dit sien wou ek daai man net daar trou. Dit was die mooiste blou wat ek nog ooit gesien! Stylvol, skoon, minimalisties, maar tog het dit steeds ล โstatementโ gemaak. Die pak was elke sent werd en elke keer wat Werner dit aantrek wil ek hom sommer weer trou!
Ons trouringe:
Ek wou nog altyd ล swart diamant verloof ring gehad het, ek het verlief geraak op Carrie Bradshaw sin in Sex and the City. Dis ล diamant wat bitter โunderatedโ is, maar wat so ล โstatementโ kan maak. Werner het niks van dit gehou nie, maar tog soos hy is, het hy die mooiste swart diamant verloof ring laat maak by Van Deijl. Die steun kom al die pad van Israel af en die twee klein wit diamante aan die kant is โbrilliant round cutsโ, die suiwerste, mooiste en perfekste diamante wat ek al gesien het. y trou pant is net so perfek, โhalf eternityโ met mooi prettige diamantjies in, saam is dit die mooiste stel wat ek al ooit gesien het.
Werner het sy biologiese pa op ล baie jong ouderdom verloor, maar was in die geseรซnde posisie om sy pa se trou ring te kry. Ons het dit van Deijl toe gevat, waar hulle die ring gesmelt het en to dit ล bietjie nouer, maar sterker gemaak het, asook kleiner. Hy dra nou vir altyd ล stukkie van sy pa saam hom.
Die Besluitnemingsproses:
Ek is in ล gelukkige posisie om baie eerlike mense in my lewe te hรช, so die besluitnemingsproses was vinnig en bitter eerlik. Ek het elke maand vir my ล lysie gemaak van sekere goed wat afgehandel moes word voor die maand verby is, en my een strooimeisie het ook die mooiste bruidsboek vir my gekoop wat my gehelp het om op ล tydlyn te werk.
Dit was bitter moeilik in die begin, want ek het die fout gemaak om vir te veel opinies te vra, maar toe het Werner my een aand herinner dat dit ons twee se troue is en almal se smaak verskil so daar gaan altyd iets wees wat iemand anders nie gaan van hou nie, maar dat dit ook okay is, want dis nie hulle dag nie, dis ons sin. Na hy dit gesรช het was ek baie rustiger en na al die chaos van KOVID-19 het daardie laaste maand se beplanning net so glad geloop, want my ouers, suster en Werner was net ongelooflik behulpsaam en ondersteunend.
Spesiale Tradisies:
Ons het ล tipiese Afrikaanse troue gehad, met die tipiese Afrikaanse tradisies. Wat wel bitter oulik was, was dat Werner se een ouma, Ouma Anneline, vir ons die mooiste kussinkie gemaak het waaraan ons, ons trouringe vas gemaak het. Sy het op die ouderdom van 85 self die kussinkie gemaak, met ons name, trou datum en die mooiste borduur werk.
Ons het wel weg gebreek van tradisie toe dit by ons blomme meisie kom! Ons het gedink ons wil die groot oomblik so interessant as moontlik hou, daarom het Werner een van sy beste vriende gevra of hy ons โblomme-manโ sal wees, en julle die man het nie teleur gestel nie. Neil het die taak bitter ernstig op gevat en ek kan met ล groot glimlag sรช dat hy beslis een van die beste blomme manne was wat ek al ooit gesien het!
Gunsteling Diensverskaffers:
Dit is seker die moeilikste vraag om te beantwoord, want ons was deur so baie emosies en moes so baie goed verander op kort kennisgewing, maar deur dit als het elke diensverskaffer ons ondersteun, verstaan en gevra waar hulle kan help. Ek kan net nie een uitsonder nie, maar daar is drie aan wie ek verewig en altyd vir sal dankbaar wees.
My gunsteling 3 diensverskaffers
Mardida van Paradiso blomme, Coetzer Cooke van Coetzer Photo en Antoinette Events. Paradiso moes my blomme drome probeer waar maak by die verskillende venues, waar elkeen tenminste 200km weg was van mekaar, maar elke keer wat ek haar laat weet het dat die venue verander het, het sy haar bes probeer om dit te maak werk. Coetzer Cooke van Coetzer Photos, was net ongelooflik, hy het DIE mooiste fotos geneem en ek sal vir ewig dankbaar wees vir hom en sy ondersteuning.
Laastens Antoinette Events van Bredasdorp, hulle was DIE BESTE! Ons moes in ล maand ล troue van voor af beplan, by ons vakansie huis wat niks het vir ล trou venue nie. Ons moes aan alles dink, van gehuurde toilette tot drie verskillende glase, want niemand gaan dieselfde drankie bestel nie. Hulle het daardie hele proses vir ons so maklik gemaak.
Nikki van Antoinette Events was die koรถrdineerder op die dag en sy het dit alles so goed hanteer! Ek kon nie glo wat sy en haar span reg gekry het in net ล paar uur nie. Nikki het die hele aand so laat glad loop, elke gas het ล warm bord kos gekry, elke tafel was skoon en netjies gehou, elke kelner was vriendelik en behulpsaam, elke happie kos van die dag was ongelooflik lekker en die volgende dag toe als verby was het sy en haar span binne twee ure als kom weg pak. Ongelooflik beskryf nie rerig hoe goed hulle is nie, beter dink ek ook sal jy nie maklik kry nie en vir hulle sal ek altyd dankbaar wees!
Die โnie-so-perfekโ oomblikke:
Behalwe vir KOVID-19 en die feit dat ek helfte van my gaste moes sny, kan ek met ล bitter gelukkige hart sรช dat my en Werner se spesiale dag perfek was!!! Ja daar was klein goedjies wat gemis was soos niemand het die programme uit gedeel nie, die sitplekkaart was by die huis vergeet en die bruidegom, strooijonkers en paโs het hulle boutonnieres vergeet, maar dit was klein goed en ek was eers na die tyd van dit in gelig, wat slim was! Toekomstige bruide, verloofdes, maโs en vriendinne moet nie vir die bruid op haar dag vertel van goed wat verkeerd loop nie, wag tot a die tyd!!! Toe ek ingelig was oor die klein goedjies die volgende dag het ek net gelag, dit was klaar verby en die dag dag was so lekker dat ek nie gepla was oor daardie paar goedjies nie!
Venue & Dekor:
โWHAT A ROLLAR COASTER OF A RIDE.โ Ek dink ek is een van vele bruide wat dit vir julle sal kan sรช as dit kom by troues in 2020/2021.
Weens KOVID-19 ons trouvenue verloor:
Toe ons verloof geraak het by ons gesin se vakansie huis, wou ek bitter graag daar trou, maar ons het so baie spesiale mense in ons lewens dat ons geweet dat dit net nie prakties so werk nie. Ons het toe besluit op Au de Hex, Wellington en ons sou trou op die 17de Oktober 2020. Dit was perfek, Werner kom van Wellington af asook sy hele familie. Diรฉ trouvenue het die mooiste glas huis wat ons wou bedek met feetjieliggies en ล stunning dek op ล dam (wat die gevoel van ons rivier huis gegee) waarop ons die seremonie wou laat plaas vind.
Maar toe kom KOVID-19 en die die getalle het aanhou styg en toe laat weet Werner se ouers ons dat hulle nie die maand van Oktober sal kan kom nie, want SA se getalle is te hoog en Kanada laat geen vlugte SA toe nie. Ons moes ongelukkig die trou datum skuif, maar met dit het ons die pragtige Au de Hex venue verloor.
Nuwe troudatum en trouvenue:
Ons het toe ล nuwe trou datum gekies, 20 Februarie 2021, Werner se ouers het laat Desember af gevlieg en seker gemaak dat hulle hier sal wees vir die troue. KOVID-19 het ook besluit om te bly en met dit het die getalle net al hoe meer geraak. Ons het wel ล trouvenue gevind wat ons sou kon akkommodeer, die pragtige Black Oystercatcher in Bredasdorp. Dis een van die netjiesste en mooiste wynplase in die Wes- Kaap. Alles het so perfek uit gewerk, al my verskaffers het die 20ste Februarie beskikbaar gehad, die pragtige kerk in Elim was beskikbaar, Black Oystercathcer kon al 150 gaste akkommodeer, maar KOVID-19 het besluit dis net te lekker warm en vrolik nog hier in die Wes-Kaap en die getalle het al hoe meer geraak.
โFamily Meetingโ
Ons arme president het ล โfamily meetingโ in Januarie uit gesaai en die eerste woorde wat hy gesรช was dat ons terug gaan vlak drie toe en daar mag nie meer as ล 100 mense in ล vertrek wees nie. Troues gaan dalk ook nie kan gebeur nie.. my hart het gebreek, dis klaar stresvol om ล troue te beplan, dis nog erger om โล nuwe trou datum, asook trouvenue op te spoor in die vreemde tye, maar om ล maand voor jou groot dag uit te vind jy gaan dalk nie kan trou is seker een van die seerste en stresvolste gevoelens wat enige bruid sal beleef. Ons het met my ouers en Werner se ouers gesels, ons het besef ons moet trou, ons kan nie ons trou datum verander nie, want Werner se ouers moet terug gaan Kanada toe voor hulle vas gevang word in SA.
Trane in my oรซ โฆ
Ek en Werner het na mekaar gekyk met trane in my oรซ, want 1) ons het besef ons moet die venue ook laat gaan, 2) ons gaan ons gaste lys moet sny en 3) ons moet ล nuwe venue soek wat ons sal kan akkommodeer in die vreemde tye. Die ridder op sy wit perd was toe my pa, hy het voorgestel ons hou die troue op ons stoep, waar ons verloof geraak het in Malgas, Breederivier. Ons almal het daardie volgende naweek af gery Malgas toe en begin meet en kyk hoeveel gaste ons sal kan laat sit, eet en dans op die stoep.
Werner en my pa het onmiddelik ingespring en my, my ma en sussie begin help om vir ล derde keer ล troue te beplan in KOVID-19 en in ล maand. Dit was ongelooflik, alles het net in plek geval. Dis asof die Here sy hand op ons gesit het en seker gemaak het dat alles sal glad loop, en dit het. Ons het met die hulp van ons verskaffers, veral Antoinette Events, my ouers, suster en man die mooiste troue gehad op die 20ste Februarie 2021 by ons vakansie huis met 76 gaste.
Troudekor:
Ons wou ล skoon gevoel gee toe dit by die tafels kom so ons het gefokus op ons blomme en eetgerei, dit het al die praat werk gedoen. Paradiso het die mooiste rangskikkings op die tafels gehad en die mooiste servette en kerse neer gesit. E het deur Baie Goeters die mooiste goue messe en vurke gehuur, asook โwonky wearโ borde. Ons het ล groot marquise tent gehuur, al ons banke wat ons in ons huis gehad het afgedra, poewe, kussings, vate asook matte neer gesit en die lekkerste kuier area langs die rivier geskep.
Ons fokus was om โcocktail hourโ so lekker en gemaklik as moontlik te maak en om die stoep formeel en stylvol te hou.
Advies aan toekomstige bruide & bruidegomme:
My advies sal wees om met familie lede en vriende te gaan gesels wat al getrou het en dan vra jy hulle vir hulle tydlyn, gunsteling verskaffers en wat hulle wens hulle sou verander het as hulle kon. Ek het verskriklike kreatiewe en georganiseerde niggies/aangetroude niggies en hulle het albei sprokie verhaal troues gehad so ek het geweet hulle sal ongelooflike goeie advies asook Excel sigblaaie hรช! Albei van hulle het hulle tydlyne as ook hulle โdoโs, dontโs and wontโsโ en dit was so ล groot hulp, veral omdat ons die troue self beplan het.
As jy gelukkig is om ล ma en pa soos myne te hรช sal ek voorstel dat jy hulle ook betrek, hulle sal altyd vir jou ล eerlike opinie kan gee, maar moet nooit te veel mense se opinies vra nie, ek het in die begin daardie fout gemaak en as dit nie vir my ongelooflike verloofde was nie dink ek, ek sou nou nog bekommerd gewees het oor van die opinies. Skoonouers wil betrokke wees, soms te betrokke en dit is belangrik om hulle deel te laat voel van die dag, want dis tog ook belangrik vir hulle, maar gesels eers met jou verloofde en laat hy met sy ouers gesels, dit help net met onnodige seer asook konflik.
Laastens, onthou asseblief dat dit jou verloofde se dag ook is en net soms wil hulle ล opinie lewer oor goed wat vir hulle belangrik is! Dalk wil hy nie ล swart pak dra of vis by die troue eet nie en ander kere gaan hy of sy die beste raad hรช vir ล sekere situasie, so fokus op kommunikasie!
Wittebrood:
Ons plan was om te gaan sneeu ski, maar KOVID-19 het gedink dis beter om eers in Suid Afrika ล wittebrood te hou en daarvoor sรช ek dankie. Ek en Werner het die mooiste lodge ontdek op Instagram! Khanyisa Mountain Lodge ( https://www.khanyisamountainlodge.com/ is geleรซ buite die mooie dorpie Robertson buite op ล berg โฆ Dis ล verskriklike mooi rit na die lodge toe en die oomblik wat jy daar stop is jou asem weg geslaan. Khanyisa het dit reg gekry om luuksheid met die bos en berge te kombineer. Elke hoek en draai was met detail beplan, elke kamer het ล warmbad, kombuis, stoep en braai area nea die kamers is asemrowend mooi. Jy is afgesonder van alles en almal, so dis die perfekte plekkie vir ล pas getroude paartjie.
Ons het die Vrydag middag daar aangekom en onmiddelik die warm water bad en braai area uit getoets! Saterdag was ล dag vol van stap roetes, wyn proe, lekker kos en lekker swem. Khanyisa het die mooiste oorvloei swembad en ons was gelukkig om die hele area vir onsself te hรช. Daardie aand het ons vir 6 ure in die warmbad gekuier en toe terug beweeg na die stoep toe vir ล lekker maaltyd en wyntjie.
Die plekkie is rerig ล ongelooflik mooi, intiem en so uniek, die eienaars is so vriendelik, gasvry en wil rerig vir jou die beste moontlike ervaring gee. Ons gaan beslis terug gaan!
Eerste Dans:
Ons eerste dans, dit was intiem, liefdevol, vrolik en bitter spesiaal. My en Werner se verhaal het nie so mooi en liefdevol begin soos baie ander nie. Ons het mekaar ontmoet in ล kuier plek in Stellenbosch en ek het vir hom duidelik gemaak dat ek net ล vriendskap soek, na ล hele jaar van hard werk het ek uiteindelik in gegee en my pa het vir Werner gesรช dat hy baie meer uithou vermoรซ het as enige iemand wat hy ken. So natuurlik moes ons eerste dans liedjie Tougher than the Rest wees van Bruce Springsteen. Daar was so baie woorde in die liedjie wat ons twee se paadjie so goed beskryf het.
Ek sal daardie 3 minute vir niks verruil nie, die liedjie het begin speel, almal het om ons kom staan met daai groot vonkels en toe ek en hy begin dans, het alles verdwyn .. dit klink soos ล clichรฉ, ek weet, maar dit het rerig gebeur, op daardie oomblik het ek besef ek het met my beste maatjie getrou, ek gaan elke dag langs my beste maatjie wakker word en ek gaan vir die res van my lewe alles aan pak met my beste maatjie! Dit is een van die lekkerste gevoelens ooit!
Vermaak:
Ons het ล ongelooflike goeie platejoggie gehad wat so ล wye verskeidenheid van musiek gespeel het! Justin van Oasis Entertainment het iets uit elke era gespeel, van Queen of Hearts tot The Weeknd se Blinding Lights. Justin het dit reg gekry om ons almal op ons voete te hou.
Hy het die regte vrae gevra toe ek en Werner ons leer ken het, hy het saam met ons gestaan na ons 3 keer ons venue moes verander het, hy het tot afslag gegee, want hy was bang ons het dalk รชrens geld verloor. Justin is nie net ล goeie verskaffer en platejoggie nie, maar ook ล goeie mens wat net jou dag vir jou die beste moontlik wil maak.
KOVID 19 se uitwerking op jul troudag:
KOVID-19, was soos ล seรซning en ล vloek โ 3 venue, 2 trou datums, klomp trane, maar tog het ek en Werner steeds ons droom troue gehad.
KOVID-19 het ล groot rol in ons troue gespeel en dit was nie altyd positief nie. Ek sal nooit vergeet hoe my hart vinniger begin klop het elke keer as ons president ล โfamily meetingโ aan kondig nie of as News 24 die nuutste oor inligting gee oor Kovid- 19 nie, die angs, trane en seer wat saam met dit gekom het is iets wat ek nooit sal wens op enige bruid nie.
Ek het gedink het my droom venue verloor, ek was geskok toe ek nog ล ongelooflike venue kry, ek was hartseer toe ek daardie venue ook moes laat gaan, ek was in trane toe ek my gaste lys moes sny, maar ek was nog nooit so dankbaar om die Here aan my kant te hรช toe Hy dit moontlik gemaak het om so ล spesiale trou dag te laat gebeur op ล besonderse spesiale plek nie.
Lesse geleer van KOVID-19
KOVID-19 het ons baie lesse geleer, ons het geleer dat ons nie alles kan beheer nie, ons geleer hoe belangrik familie is, ons het geleer dat as jy aanhou bid sal die Here die regte deure oop maak en ons het geleer hoe belangrik die tyd met ons naaste is. As daar een ding is wat ek wens ek kon verander op my trou dag is dat ek net al ons gaste daar sou wou hรช, maar gelukkig het ons sulke ongelooflike mense in ons lewens dat hulle verstaan het toe ons hulle moes sny. Hulle het steeds in geloer, ons ondersteun en hulp aan gebied waar hulle kon en vir dit sal ek altyd dankbaar wees.
KOVID-19 het baie teleurstellings veroorsaak, maar dit het ook vir ons so baie geleer.
- Dekor: Baie Goeters
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy โn internet konneksie het en โn toestel wat gekonnekteer is tot โn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of โn rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy ล diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Coetzer Photo
- Venue: Vakansie huis, Malgas, Breede Rivier
- Blomme: Paradiso Flowers
- Bruidegom-pak: Zed meanswear
- Draai Roomys: Hustle Ice cream
- Grimering: Carissa Bosman
- Hare: San-marie Botha
- Huwelik kontrak: Ds Jannie Le Roux
- Huurdienste: Antoinette events
- Huweliksbevestiger: Ds Jannie Le Roux
- Juweliersware: Cindy Bam Couture
- Koรถrdineerder: Nikkie van Antoinette events (op die dag)
- Musiek: DJ Justin
- Platejoggie: DJ Justin
- Paartjie se verblyf: Vakansie huis, Malgas, Breede Rivier
- Strooijonkers bykomstighede: Woolworths
- Skoene: Aldo
- Skryfbehoeftes: Fleur Designs
- Strooimeisie-rokke: Rejanne
- Tente: Antoinette events
- Trourok: Cindy Bam Couture
- Trouring: Van Deijl Jewellers
- Troukoek: Elni Le Roux
- Vermaak: DJ Justin
- Videograaf: Dataan Productions
- Wittebrood plek: Khanyisa Mountain Lodge