Jovan en Chazelle se verrassings verlowing op Jongensfontein strand is elke paartjie se droom en bied hope inspirasie vir diƩ wat op soek is na idees vir hul eie verlowing fotosessie. Die ligging was ideaal vir hul baie romantiese en onvergeetlike oomblik.
Aanvanklik was dit net bedoel as ān gewone paartjie fotosessie vir ān paar mooi foto’s. Maar toe verander alles ā die sessie het in ān intieme piekniek ontaard wat uiteindelik hul spesiale verlowing geword het. Die verlowing was vir Chazelle ān totale verrassing. Sy het gedink hulle gaan net ān strand piekniek hou, saam met ān fotosessie. Tot Jovan onverwags op een knie sak en haar die groot vraag vra… Wow! Wat ān ongelooflike plek en oomblik vir só ān belangrike geleentheid.
Na diĆ© magiese oomblik het hulle die mooiste verlowing-fotoās op die strand geneem. Die sagte sonsaklig het gesorg vir ān warm, romantiese atmosfeer wat die pragtigste herinneringe vasgevang het van ān werklik buitengewone dag.
Hulle ligte, neutrale uitrustings het ook ān groot bydrae gelewer tot die sukses van die sessie. Dis altyd belangrik om stylvol aan te trek vir ān fotosessie ā jy weet nooit watter spesiale oomblikke dalk vasgevang gaan word nie! Chazelle se wit rokkie en Jovan se ligte kleredrag het perfek by die strand-tema Ć©n die dekor van die piekniek gepas.
As jy self beplan om jou geliefde diĆ© belangrike vraag te vra, oorweeg dit gerus om ān professionele fotograaf te huur. Besoek Mooi Troues se aanlyn trougids. Dit maak ān wĆŖreld se verskil om daardie kosbare oomblikke so mooi en professioneel vas te vang.
Rol af en lees verder oor Jovan en Chazelle se verlowing-fotosessie en hul liefdesreis as paartjie.

Die paadjie wat gelei het tot die verlowing:
My beste vriendin Kaylin en Jovan se boetie, Driaan, is in Å verhouding. Ek het saam Kaylin en Driaan iets gaan drink een dag en hulle het toe vir Jovan ook genooi. Ons het toe daar ontmoet en die oomblik toe ek hom sien het ek net gedink die is die mooiste man wat ek in my lewe al gesien het.

Die groot vraag:
Ek het vir Jovan gesĆŖ ons moet vir Å fotosessie gaan sodat ons ordentlike fotos het. Hy’t vir my gesĆŖ dis reg ek moet dit net reĆ«l. So week later sĆŖ ek toe vir hom ons moet iewers gaan piekniek hou, Jovan sĆŖ toe vir my hoekom gaan doen ons nie net Å fotosessie by die op die strand met Å piekniek nie, dan het ons sommer alles in een. Jovan reĆ«l toe vir ons Å fotograaf en alles.
Die 18de Desember is ons see toe en die 22ste Desember die Sondag was die fotosessie! Ek, Jovan, my nefie (Daniƫl), my niggie (Shani) het die Sondag oggend gou al die kos en blomme en goedjies gaan koop en die kos voorberei by die huis. Later die middag het ek begin reg maak en die ander drie is toe solank af strand toe om alles op te stel en mooi te maak.
Ek het toe daar aan gekom.
Die plekkie is Šentjie se loop op die strand. Oppad na die piekniek plekkie toe stap ek toe verby Daniël en Shani wat toe my handsak en baadjie by my vat en vir my sê dit kan mos nou nie in die fotos wees nie waar gaan ek dit sit. Hulle sê toe ook vir my die fotograaf gaan bietjie laat wees.
Ek stap toe verder na Jovan toe by die piekniek plek en daar sit en wag hy vir my. Ek gaan sit toe by hom op die kombers en wil nog ietsie hap toe skarrel hy daar onder die kombers staan op sy een knieg en vra my om met hom te trou. Die beste dag van my lewe!
Daniël en Shani het gehelp met alles. Later die aand het my pa en sy kant van die familie saam met ons Šglas sjampanje kom drink.

Hoekom ons mekaar liefhet:
Jovan is absoluut die liefdevolste mens wat daar is. Hy laat my so veilig voel, hy is my huis! Hy is so hardwerkend en probeer net die beste vir my wees. Die feit dat ek nog elke liewe dag butterflies kry as ek hom sien.
Jovan sĆŖ:
– Jou lieflike drukkies en soene(3) wat jy my gee elke dag as jy my sien.
– ā Die manier hoe jy omgee oor my en na my en my gevoelens kyk.
– ā Hoe jy my altyd kies bo jouself en bo ander mense maak nie saak wie dit is nie.

Tydperk voordat die knoop deurgehak word:
Ons beplan om die 31ste Januarie 2026 te trou. Ons sal dan Å jaar en 1 maand verloof wees.

Die verloofring:
Dit was Å verassing vir Chazelle.

Rede vir die verlowing fotosessie:
Ons wou ordentlike fotoās gehad het vir ons huis.

Inspirasie agter die verlowing fotosessie:
Ek en Jovan het lank voor ons verloof was altyd gesĆŖ ons wil graag by die see trou en Jovan het toe gedink dis die perfekte plek om my te vra om te trou!

Verwagtinge en vrese vir die verlowing tydperk :
Ons is baie opgewonde om troue te beplan en ons perfekte dag te reƫl. Ons is besig om stuk stuk goedjies reg te kry vir ons huisie die dag wat ons getroud is om saam te kan in trek. Vrese is definitief die trou kostes wat so duur is.

Visie vir droomtroue:
Daar word nog besluit of ons Å trou beplanner wil kry en of ons net alles self wil doen. Ons is absoluut mal oor wit en nudes, ons klere kaste lyk ook so en ons wil net daai kleure op die troue hĆŖ. Ons wil Å Western Wedding tema doen. Aanvanklik wou ons by die see trou, maar het absoluut verlief geraak op Cathedral Peak in die Drakensberge.
Ons het 90 mense op ons gastelys en wil nie te veel geld spandeer nie so nie te groot nie.

- Fotograaf: Meganās Photography | Kontak
- Fotosessie Ligging: Jongensfontein
- Verloofring: The Jewellery Shoppe| Kontak

