Trou by Bona Bona Game Lodge in Noordwes

In diรฉ onderhoud styl inskrywing deel ons met jul meer van Bona Bona Game Lodge in Noordwes Provinsie, geleรซ op die N12 tussen Klerksdorp en Wolmaransstad.  Hierdie pragtige wildsplaas is enige paartjie se droom trou bestemming.  Julle vriendelik verwelkom word met groot glimlagte en professionele diens.  Daar is geen rede hoekom jy nie hierdie pragtige venue op jou kortlyste moet hรช nie.

Bona Bona Game Lodge het twee pragtige trou venues om van te kies. Hierdie pragtige trou venues is onlangs oorgedoen en lyk so mooi.  Dit is modern, maar nogsteeds baie gesellig en skep die perfekte kontras tussen die plaas landskappe en die moderne interieur van die pragtige trou venues.  Bona Bona Game Lodge is bekend vir hul heerlike spyseniering en word wyd geprys daaroor.

As julle klaar getroud is, is dit ook perfek vir ล‰ luukse wittebrood of ล‰ romantiese wegbreek, weg van die stad se gejaag omring deur mooiste natuurskoon.  Hulle het wรชreld klas verblyf opsies en self selfsorg eenhede vir die van julle wat graag ล‰ wegbreek nodig het.

Geniet ล‰ drankie langs die swembad by Bona Bona Game Lodge terwyl julle oor die pragtige natuurskoon uitkyk en die Afrika sonlig geniet.  As julle hou daarvan om bederf te word, dan sal ล‰ besoek aan hulle prentjie mooi Veldhaven Spa die perfekte keuse wees vir julle.  Vir die van julle wat ietsie avontuurlustig soek om te doen, bespreek een van hul wildritte of ล‰ pieknieks in hulle Voรซlskuil.

Rol af om meer te lees oor hoekom julle moet trou of ล‰ wegbreek mรณรฉt beplan na Bona Bona Game Lodge.

Trou Venue:


Bona Bona Game Lodge het twee pragtige trou venues om van te kies.  Daar is ook verblyf beskikbaar vir 88 gaste in totaal.  Bona Bona Game Lodge is bekend vir hulle heerlike kos en gaste kan ล‰ lekker wegbreek naweek daarvan maak en op ล‰ wildrit gaan of ontspan in hulle lieflike spa.

Ons het ook ล‰ mancave wat ล‰ spesiale fasiliteit is vir die bruidegom om in reg te maak.  Daar is ล‰ gasbraaier en kroeg area met pragtige uitsigte oor die watergat.

Hulle trou venue kan gemaklik ล‰ maksimum van 250 gaste (sonder ล‰ dansvloer) onthaal.  Enige getal onder 250 gaste is ล‰ dansvloer moontlik.  Vloerplanne is beskikbaar vir paartjies wat graag die uitleg voor die tyd wil sien.

Verskillende pakkette vir troues:


Bona Bona Game Lodge het vier verskillende pakette om van te kies.  Enigste verskille in die pakette is die hoeveelheid kosse wat voorgesit word.

Ingesluit by die pakkette:
  • Gebruik van die kapel, tafels en stoele, eetgerei, glase, kroegmanne.
  • Die wittebrood suite vir die bruidspaar vir die aand van die troue.  Gebruik van ons mancave vir die bruidegom en sy gevolg om in reg te maak.
  • Vonkelwyn vir die tafels.
  • โ€œroofdier ervaringโ€ vir die bruidspaar.
  • 45 Minute massering vir die bruidspaar by ons Veldhaven spa.
Uitgesluit by die pakkette:
  • Gaste se akkommodasie, kroeg rekening, dekor, blomme en drapering, corkage, kelners, drankies voor die troue.
  • Enige ander diensverskaffers soos fotograwe, platejoggies, dekorstiliste ensovoorts.

Verblyf:


Bona Bona Game Lodge het 14 kamers in die Hoof Kamp (insluitende die Wittebrood Suite), 5 kamers by die Groot Vyf, 10 kamers by die Stalle, en die Safari Huis wat 10 gaste kan akkommodeer asook die Boskamp wat 16 gaste kan akkommodeer.

Selfsorg eenhede sluit in Safari Huis en die Boskamp.  Die lodge se verblyf sluit in Executive Suites, Familie Kamers en Standaard Kamers.

Die Hoof Kamp en Groot Vyf kamers beskik almal oor ล‰ tv, koffie en tee fasiliteite, kluis, Wi-Fi en ล‰ skryftafel.  Executive kamers het ook mini yskas geriewe.  Die Stalle se kamers beskik oor tee en koffie fasiliteite, ล‰ kluis, badkamer met slegs ล‰ stort (geen bad).

Fasiliteite by Bona Bona Game Lodge:


Hulle swembad het ล‰ prentjie mooi veld uitsig en is naby die restaurant geleรซ.  Die Veldhaven Spa beskik oor 6 behandeling kamers met ล‰ binnenshuise swembad, sauna en stoomkamer.  Hulle het ook ล‰ gimnasium beskikbaar vir gaste wat oornag.  Die restaurant is 7 dae ล‰ week oop.

Aktiwiteite:


Ons bied wildritte, roofdier opvoedkundige staptogte, Veldhaven Spa asook pieknieks in hulle Voรซlskuil huis.

Bespreek jul troue of wegbreek:


Klik hier om meer te leer oor hul trou venues.  Indien julle meer wil weet oor hul verblyf opsies, besoek hul webtuiste en volg hul gerus op Facebook en Instagram vir hul nuutste aanbiedinge.

Artikel Krediet: