Curtis & Jurica se minimalistiese moderne sjiek troudag

Ons by Mooi Troues deel Curtis en Jurica se stylvolle troue by die moderne Whispering Thorns venue in Mpumalanga.  Ons is gaande oor die paartjie se trou styl.  Al die verskillende elemente pas so mooi saam en skep ล‰ luukse en pret troue saam met familie en vriende.  Jurica het inspirasie vir hul trou tema gekry op Mooi Troues,  dit maak altyd ons harte bly om dit te hoor.

Whispering Thorns is ล‰ pragtige kapel en venue wat se hartklop gevul is met passie vir wat hul doen.  Ons is mal oor die gebruik van die wit en blou elemente, soos die blompotte en die gekleurde wyn glase.  Die dekor elemente gebruik met die pragtige blomme ontwerpe en groot palmboom-blare is prentjie mooi.  Dit gee die dekor ล‰ donker, maar tog helder kleur wat so mooi pas by alles anders.  Whispering Thorns het ook die blomme en dekor gedoen.

Dan is daar die kos by die paartjie se troue.  Sjoe dit was omtrent ล‰ feestelike viering as dit kom by die kos.  Alles het so heerlik gelyk en was gemaak deur die venue.  Almal hou van lekker eet en mens besef nie aldag hoe belangrik lekker kos is by ล‰ troue nie.  As gaste lekker eet, dan voel hulle sommer goed en geniet die partytjie.

Jurica en Curtis het hulself bederf met ล‰ wittebrood na die Maledive-eilande.  By Mooi Troues is ons mal oor ล‰ lekker wittebrood.  Ons reis ook graag om jou te vertel waar die beste wittebrood opsies is.  Lees meer oor ons wittebrood reisie hier.

Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue

Inspirasie:


Ons het die โ€œinspirasieโ€ tab gebruik op Mooi Troues se webblad of ล‰ tema te kry waarvan ons altwee hou asook โ€˜n paar behulpsame wenke gekry waarop die MC moet fokus.

Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venueWhispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue

Paartjie se Liefdesreis:


Ons het in 2011 ontmoet by Tukkies, waar ons altwee op die Huis Komitee gedien het.  Ons HKโ€™s het ล‰ funksie saam gehad een aand en toe ons mekaar ontmoet was dit Skoenlappers van toe af ๐Ÿ™‚  Curtis het in 2018 by die Dubai Creek Harbour op Valentyns dag my gevra om te trou ๐Ÿ™‚  Hy het ons gunsteling liedjies gespeel, my gevra om te dans en toe af gegaan op een knieg en vir my die mooiste ring ooit gegee, natuurlik kon ek nie nee se nie,

Whispering Thorns Mpumalang wedding venueWhispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue

Die Verlowing Tydperk:


Ons was vir 14maande verloof, Ek (Jurica) het meeste van die beplanning gedoen , maar het baie hulp van familie en vriende gehad toe dit kom by DYI.  Ons trou koรถrdineerder (Marinda) het seker gemaak dat al by die Venue perfek was en op die dag seker gemaak als loop soos beplan.

Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venueWhispering Thorns Mpumalang wedding venue

Finansiรซle Aspekte:


Ons was baie bevoorreg om finansiรซle bystand te kry by al ons ouers.  Elke bietjie het gehelp en ons kon na die tyd so klein bietjie geld spaar.  Ons het als mooi dop gehou op ล‰ Excel sigblad.  Ons het in totaal 160 gaste daar gehad.

Finansiรซle advies:

Moet nie skik op jou fotograaf en videograaf nie.  Die fotoโ€™s beteken meer na die ty den moet die beste kwaliteit wees.

Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue

Merkwaardigste Oomblikke:


Bruidegom:

Die hele dag op die einde, maar daardie oomblik voor my Bruid afgestap het, het sy ล‰ kort stemnota gespeel wat my onkant gevang het, en die oomblik net soveel meer spesiaal gemaak het.

Bruid:

Ons Pastoor se boodskap was ongelooflik mooi en van toepassing op ons.  Maar die Bruidegom se toespraak was besonders.

Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue

Paartjie se styl:


Ons het nie ล‰ spesifieke styl gehad nie, maar as mens nou iets daarop moet sit was dit seker Minimalistiese Moderne sjiek.

Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue

Die Besluitnemingsproses:


Meeste van die kere het die Bruid die besluite gemaak, maar nooit sonder om die Bruidegom vir sy opinie te vra nie.

Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue

Die โ€˜nie-so-perfekโ€™ oomblikke:


Baie ๐Ÿ™‚  Ons naamplaatjies se drukwerk was verkeerde kleur en het nie op die Perpex gewys nie.  My tannie moes die Saterdag oggend ล‰ plek vind wat alles vir ons kon oor druk.  Ons Welkom bord het ook gebreek die oggend van (Perspex) en ons Platejoggie het ล‰ week voor die tyd gekanselleer.  Klomp klein goedjies, maar dit het nie die dag bederf nie.

Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue

Venue & Dekor:


Ons het die Venue deur ล‰ Blog gesien, maar dit was tydens hulle opknappingswerk.  Op die webtuiste kon mens nie die nuwe saal sien nie, maar die kapel het ons aandag gevang.  Ons het deur geskiet Wit Rivier toe, en ons was verstom toe ons inry.  Ons wou ล‰ eenvoudig tog stylvolle troue gehad het, en die Venue het nie veel dekor nodig gehad nie.  So die dekor was eenvoudig, maar ons het bietjie groter gegaan met die blomme.

Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue

Gunsteling Diensverskaffers:


Ons sal ons fotograaf en Videograaf voorstel asook ook ons Venue.  Hulle was almal uitstekend.

Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue

Eerste Dans:


Ja , Ons hetโ€“ I love you always forever from Donna Lewis gekies, โ€˜n goue oue wat baie vir ons altwee beteken en die lirieke is โ€˜n ware prentjie van ons verhouding: โ€œI love you always forever , near or far , closer together , Everywhere I will be with you, Everything I will do for you.โ€  Ons het geen lesse geneem nie, omdat ons al vir 8 jaar saam dans, ken ons mekaar redelik goed en is baie gemaklik.  Ons het wel een โ€œmoveโ€ van Dirty Dancing in gesit om meer te begin.

Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue

Wittebrood:


Ons was Maldives toe vir ons wittebrood, Meeru Resort.  Dit was ongelooflik en ons sal enige dag weer terug gaan!  Ons het op pad terug van Maldives af in Dubai gestop en weer ons verlowings plek besoek, net om die hele reis af te rond ๐Ÿ™‚

Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue

Advies aan toekomstige bruide & bruidegomme:


Bruid:

Gaste onthou die diens, die kos en die dans.  Moet nie te veel stres oor al die klein details nie.  As iets verkeerd loop, gaan net aand en geniet die dag.

Bruidegom:

Maak seker jy geniet elke oomblik en spandeer soveel tyd as moontlik saam jou gaste.

Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venue Whispering Thorns Mpumalang wedding venueWhispering Thorns Mpumalang wedding venue

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ล‰ internet konneksie het en ล‰ toestel wat gekonnekteer is tot ล‰ aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ล‰ rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ล‰ diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: