Gratis gasteboek banier

Soms wil mens meer as net jou herinneringe hê om terug te dink aan jul spesiale dag en hierdie oulike produk los presies daardie probleem op!  Hierdie produk, wat jy gratis onder kan aflaai, kan in ‘n boekie vorm van jou keuse gebind word en dien dan as ‘n spasie waar gaste al hul wense vir julle as paartjie kan neerskryf.  Nie net is dit dienlik nie, maar sal ook mooi lyk op daardie hoek tafeltjie in jou huis sodat jy elke dag deur jou gaste se boodskappe kan lees.  Die gasteboek tafel banier is ontwerp deur die talentvolle  Soapberry Designs.  Wees seker om nie hierdie slim, praktiese oplossing mis te loop nie!

Gratis gasteboek banier

LAAI AF:

NAAM:

E-POS ADRES:

Gratis gasteboek banier Gratis gasteboek banier

Artikel Krediet: