Gratis Valentynsdag kaartjie

Ons vriende by PATAT deel die oulikste Valentynsdag kaartjie met jou. Dit is nie net mooi nie. maar ook maklik om te druk. Laai dit gratis af vanaf Mooi Troues en maak seker jy kry jou pen gereed om ‘n oulike liefdes boodskap te skryf.



LAAI AF:

NAAM:

E-POS ADRES:



Metode:

  1. Laai die A4 dokument af vanaf Mooi Troues
  2. Daar is een kaartjie per A4 dokument.
  3. Jy kan die ‘Valentynskaartjie’ of op gewone wit papier by die huis druk of as jy sou verkies dit invat na ‘n drukker en vra dat hulle dit op ‘n papier van jou keuse druk.
  4. Sny die kaartjie uit.


Artikel Krediet:

Skryfbehoeftes: PATAT