Die Mooi Troues span het gaan inloer by The Skin Aesthetics in Constantia. Elke toekomstige bruid of reeds getroude paartjie wil bietjie ontspan en hulle self geniet en bederf met ล bietjie van ล pamperlang. Dit is baie belangrik om seker te maak dat jou vel in โn goeie toestand is vรณรณr jou troue sodat jy beeldskoon kan lyk en goed voel op jou spesiale dag. Om te ontspan net sรณ belangrik vir jou gemoed.
The Skin Aesthetics is geleรซ in die hartjie van Constantia in ล boomryke area. Die spa se binne versiering skep onmiddellik ล kalm gevoel en ontspan jou dadelik die oomblik wat jy instap. As jy ล rus kansie nodig het loer gerus na The Skin Aesthetics se oulike plekkie hier onder en maak seker jy maak ล draai. Jaun het model gespeel terwyl Gรผnther die fotoโs geneem het.
Artikel Krediet:
- Fotograaf: Vorsprung Studio