CHEERIO GARDENS

TROU VENUE / MAGOEBASKLOOF

Cheerio Gardens het ook ʼn stylvolle, plattelandse trou- en funksie-venue, asook ʼn klein koffiewinkel op die plaas wat Donderdae tot Sondae vanaf 08:30 oop is. Cheerio Gardens bied selfsorg-akkommodasie in Magoebaskloof.  Dit is net 3,5 km vanaf die R71 tussen Tzaneen en Polokwane en net 8 km van die dorpie, Haenertsburg, af.  Die jaarlikse Magoebaskloof Lentefees en die kersiebloeisel- en asalea-skoue word by Cheerio Gardens gehou.  Dit is ook ʼn uitstekende oorslaap plek op pad Krugerwildtuin toe.

Verblyf word gebied in selfsorg kothuise wat onderskeidelik slaapplek het vir 4 tot 6 gaste.  Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Elke kothuis se kombuis is met eetgerei, breekware en kookgerei toegerus.  Elke kothuis het braai geriewe buite en ʼn kaggel binne.  Die kothuise word daagliks tussen 09:00 en 10:00 skoongemaak.

Buiten die ongereelde geluid van ʼn ketting saag op die plaas langsaan, die plaaswerkers wat vir mekaar fluit in die vallei en die rustige Samango-ape wat van boom na boom spring, is daar nie ʼn rustiger plek as dié nie.  Let asb. dat selfoon sein baie beperk is op die plaas.

Magoebaskloof

Magoebaskloof

Magoebaskloof

Magoebaskloof

Magoebaskloof

Magoebaskloof

Magoebaskloof

Magoebaskloof

Magoebaskloof

Magoebaskloof

Magoebaskloof

Magoebaskloof

Magoebaskloof

Magoebaskloof

Magoebaskloof

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:

    TROUDATUM:

    BOODSKAP:



    DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

    sit FACEBOOK instagram

    KLIËNTE RESENSIES

    Geen resensies op die oomblik nie.

    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


      WANNEER HET JULLE GETROU?



      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



      JOU NAAM:


      E-POS:


      SELFOON NOMMER: