Gestig in 1961, was Thornybush Game Lodge enig in sy soort in die Thornybush Natuur Reservaat. Thornybush is ล 14,000 hektaar privaat natuur reservaat wat bestaan uit prentjie mooi landskappe, wilde diere, plantlewe en dan die verskeidenheid verblyf opsies in die reservaat.
Dink jou self in hoe mooi sal jou troudag wees as jy hier moet trou? As jy ล troue beplan en opsoek is na ล trou bestemming waar jy ล luukse bosveld troue kan hou, dan is Thornybush Game Lodge die perfekte opsie vir jou.
Hulle bied nie net ล wรชreldklas trou venue nie, maar bied luukse verblyf, restaurant opsies, fasiliteite en aktiwiteite. Julle en jul trou gaste sal oorgenoeg hรช om ล fantastiese tyd te hรช en te same tyd ook ontspan, weg van die stad se gejaag.
Rol af om meer te lees hoekom Thornybush Game Lodge die ideale trou bestemming is.
Die Perfekte Bosveld Troue:
Thornybush Game Lodge bied die perfekte trou venue met ล regte bosveld Afrika gevoel tot dit. Jy kan gerus voel dat jou troue perfek sal wees. Met ล professionele span wat gewoond is daaraan om troue te beplan, sal jou dag stresvry en perfek wees.
Geniet jou trou seremonie onder die bome in die middel van die bosveld. Na die seremonie sal julle terugkeer na die lodge waar julle onthaal sal plaasvind.
Thornybush Game Lodge bied ล goeie pakket vir troues, wat ontwerp is met die perfekte bosveld troue ingedagte.
Ingesluit in die pakket:
- Trou Venue
- Huweliksbevestiger
- Basiese blom ontwerpe.
- Troukoek
- Romantiese bykomstighede*
- Trou Koรถrdineerder
Uitgesluit in die pakket:
- Gespesialiseerde dekor vir die troue
- Addisionele dekor en trou huur dienste wat nie genoem word nie.
- Blomme
- Enige diensverskaffers se dienste/produkte wat nie ingesluit is in die trou pakket nie.
As jy meer wil weet oor hul trou aanbod, klik hier om meer te lees op hul webtuiste of stuur hul ล e-pos.
Ontspan & Aktiwiteite vir jou gaste:
By Thornybush Game Lodge is alles oor ontspanning en om jouself te geniet. Die hele doel van jou besoek is om herinneringe te maak wat jy vir altyd sal onthou.
Yoga:
As jy iemand is wat hou van Yoga en net wil ontspan met ล lieflike Yoga sessie in die bosveld, dan moet jy ล bespreking maak vir jou Yoga sessie. Slegs beskikbaar op aanvraag.
Spa:
Wat is dan nou lekkerder as ล heerlike spa sessie, veral in so ล mooi ligging. Geniet een van hulle spa behandelings en voel sommer meer uitgerus. Slegs beskikbaar op aanvraag.
Ander fasiliteite sluit in:
-
- Dek met ล vuur pit vir ล lieflike buitelig Boma-styl geselligheid en braai.
- Dek en ingesakte sitplek buite met ล vuur pit.
- Biblioteek
- Konferensie fasiliteite vir tot-en-met 60 mense.
- Wi-Fi
- ล Vliegbaan
- Kinders van alle ouderdomme welkom.
- Kinders oppas dienste en ook aktiwiteite vir kinders beskikbaar.
Etes by Thornybush Game Lodge:
Jy moet jou self gereed maak vir ล fees maaltyd! Hulle staan bekend vir heerlike kosse en drankies. Van kleiner vinger happies tot heerlike buffets. Aandetes is ล elegante storie wat bedien word op hul buite dek area. Dit is ล eg Suid-Afrikaanse boma styl etes om ล buite vuur. Omring deur lanterns, kerse en die klanke van die wilde diere in die agtergrond.
Wildritte:
Thornybush Game Lodge is bekend vir hulle Groot-5 Wildritte, omdat beide Thornybush en Sabi Sand die Kruger Nasionale Park se bure is sonder ล heining tussen hul, het hulle ล toevoer van wilde diere wat vrylik rondbeweeg.
Hulle het ล verskeidenheid wildrit opsies en ook ล โBush Walksโ opsie, waar jy saam met ล professionele toergids in die bos loop per voet. Klik hier om meer te lees oor hul Wildritte.
Verblyf vir jou gaste:
Thornybush Game Lodge het 20 luukse suites wat uitspruit vanuit die hoof gebou. 18 van hulle luukse suites kyk uit op die rivier en 2 van die suites is familie suites.
Hulle suites se fasiliteite sluit in:
- Lugversorging
- Waaier
- Koffie maak fasiliteite
- Ketel
- Mini-Kroeg Yskas
- Misskiet net
- Telefoon
- Stort
- Bad
- Badkamer bykomstighede
- Gestremd vriendelik
- Haardroรซr
- Internasionale adapteer
- Wasgoed dienste
- Selfoon opvangs
- Buite Stort
- Kluis
- Pantoffels
- Wi-Fi
Meer oor hul Luukse Suites:
Die suites het groot skuifdeure wat uitloop op ล buite stoep met lieflike uitsigte van die rivier en diere wat daar langs loop. Elke suite het ล en-suite badkamer met ล binne-en-buite stort ontwerp met privaatheid in gedagte.
Meer oor hul Familie Suites:
Die twee familie suites is ruim met hul eie leef area en ล dag bed om kinders te akkommodeer. Elke een van die 2 suites het hulle eie privaat stoep en hul eie plons poel.
Thornybush se ander hotelle:
Thornybush Game Lodges val onder Thornybush sambreel, wat ander luukse verblyf opsies het. Hul ander Lodges sluit in Jackalberry Lodge, Saseka Tented Camp, Simbambili Game Lodge en Nkelenga Tented Camp. Sรณ as jy opsoek is na ล luukse wegbreek na aan die Kruger Nasionale Park, dan het hulle baie opsies vir jou om van te kies.
Bespreek jou troudag:
Wil jy jou troue, wittebrood of luukse wegbreek bespreek by Thornybush Game Lodge? Bespreek deur hul webtuiste te besoek. Indien jy hul telefonies wil kontak, kan jy hulle bel by +27 11 253 6500. Jy kan hulle ook ล e-pos vir meer inligting.
Artikel Krediet:
- Fotoโs: Verskaf deur Thornybush