As twee mense dieselfde idees oor die lewe het en oor die algemeen op dieselfde bladsy oor alles is โฆ Dan is die moontlikheid dat hul in die toekoms ล lang pad saam sal wil stap groot. Net sรณ groot soos Ian en Chantelle se liefde vir die diere, veral die Groot 5. Diรฉ was die inspirasie agter hierdie paartjie se verlowing. Ian het geweet dat ล olifant interaksie op Chantelle se โBucket Listโ was. Hy het toe besluit dat hy diรฉ groot vraag gaan vra, met die Groot 5 dier agterna.
Nie net het Ian en Chantelle daardie dag ล ongelooflike ervaring met die โGentle Giantsโ gehad nie, hulle het daardeur ook twee โBucket Listโ items bewaarheid. Ian het die grootse soen wat hy ooit sal kry ontvang, en terwyl Chantelle nog wag vir haar beurt โฆ Toe kry sy ล bord waarop staan โWill you Marry Me?โ, en Ian wat agter haar kniel.
Want โwhen you know, you just knowโ, en Ian het geweet hy wil met Chantelle trou!
Hierdie paartjie het beslis nie die algemene verlowings fotosessie gehad nie en ons lesers sal definitief geรฏnspireer word om ล bietjie uit die boks uit te dink indien hul ล verlowings fotosessie beplan.
Het jy dalk klaar die perfekte verlowings fotosessie gehad en nou al aanbeweeg na die volgende stap in jul liefdesverhaal? Die troue beplannings proses kan baie oorweldigend wees, veral as jy nie eens weet waarom te begin nie. Begin dalk deurom Mooi Troues se trougids te besoek! Daar sal jy hope diensversaffers, in spesifieke areas vind, wat vir jul sal kan help met jul trou reรซlings.
Mooi Troues se lesers kan gerus af rol, om meer te lees oor Ian en Chantelle se โgrootโ verlowing!
Die paadjie wat gelei het tot die verlowing:
Ons eerste ontmoeting was op 8 Junie 2019. Ons het besluit op pizza by die restaurant ColโCacchio in Emperors Palace. Min wetend dat die grootste boksgeveg van die jaar ook daardie aand daar sou plaasvind. Ons kon net nie ophou met mekaar praat nie, die arme kelner wat ons bedien het het nie meer geweet wat om te doen nie, aangesien ons na omtrent ล uur en ล half nog nie eers na die spyskaart gekyk het nie.
Ian het van dag een af in die leuse geglo: โWhen you know, you just knowโ.
Ons het van die begin af geweet dat ons ล lang pad saam wil stap. Ons het albei geweet die ander party was reg vir die volgende stap na omtrent ล jaar.
Die groot vraag:
Ek het vir Ian ล paar style gewys waarvan ek hou, en ek het geweet hy was besig met โietsโ. Maar daardie โIetsโ was toe ล groot verassing.
Op 12 Junie 2021 het hy my gevat na Askari Lodge in Magalies. Na ล wonderlike ontbyt waar ons oor die watergat uitgekyk het, was daar ล wildrit vir ons beplan. Die was van korte duur, aangesien ons moes afklim om na die olifante te kyk. Ons was in verwondering met hierdie asemrowende diere en het selfs die kans gekry om hulle appels te voer. Ian het die grootse soen wat hy ooit by ล manlike figuur sal ervaar, ontvang. Ek het nog gewag dat die olifant my gaan vol modder maak soos Ian se ervaring, maar in plaas van ล soen, kry ek ล bord waarop staan โWill you Marry Meโ en Ian wat agter my kniel.
Ons is daarna bederf met ล uur lange fotosessie, ล massering en middagete.
Hoekom ons mekaar liefhet:
Chantelle:
Waar begin ek om my gunstelinge van hierdie verloofde van my te noem. Hy is doelgerig en lewe met ล passie. Alles wat hy aanpak wil hy ล sukses van maak. Hy is my rots, is altyd ywerig om te leer en sy helpende hand te gee.
Hy is ล ware inspirasie vir my met sy deursettingsvermoรซ. Die feit dat hy altyd hom oor my ontferm en seker maak ek is okay en die manier hoe my hand net so perfek in syne pas wys ons is vir mekaar bedoel.
Ian:
Waar moet ek begin: ek bedoel, kom nou, sy is ล regte โhottieโ!!! โฆ maar grappe eenkant, sy het skoonheid en sy is slim. Die manier waarop sy my altyd verstaan en my wil ondersteun in alles wat ek doen. Die manier waarop sy na my kyk, maak my knieรซ lam.
Ek is mal daaroor dat sy altyd die beste wil hรช en nooit gelukkig is voordat sy alles gegee het nie. Sy voltooi my in elke aspek van my lewe. Ek hou regtig daarvan dat ons dieselfde idees oor die lewe het, en ons is oor die algemeen op dieselfde bladsy oor alles.
Tydperk voordat die knoop deurgehak word:
Ek het nooit gedink dat ons vir te lank verloof sal wees voor ons troudag nie. Ek dink die opwinding om alles te reรซl en vir die groot dag is elke meisie se droom wat ล werklikheid word. Maar ongelukkig met huidige omstandighede is dit so moeilik. So hopenlik sal 2022 ons jaar wees.
Die verloofring:
Ian het vir my gevra waarvan ek hou, en gelukkig het ons baie dieselfde smaak. Ek het altyd vir hom gesรช ek hou baie van die roosgoud, maar dit was al wat ek my hart op gehad het.
Ralph Jacobs kon die prentjie wat hy Ian in sy kop gehad het ล werklikheid maak. En die finale produk was nog beter as die sketse.
Rede vir die verlowing fotosessie:
Ek het nog altyd die idee in my kop gehad dat ek daardie spesifieke โmomentโ wil vasvang. Die dag toe hy my amptelik gevra het om in ล verhouding met hom te wees het ek hom al gesรช dat wanneer ons op daardie punt kom, wil ek graag fotos van die oomblik kan vasvang. En hy het onthou. Ons wou al vir ล ruk lank ล paartjies fotosessie doen, en hy het dit as die lokval gebruik om my by Askari uit te kry sonder dat ek te veel vrae vra.
Inspirasie agter die verlowing fotosessie:
Ons is mal oor diere en veral ons Groot 5. Die idee om ล interaksie met ล olifant te kon doen was hoog op my โBucket listโ. Om so naby aan ons โGentle Giantsโ te kom was ล ongelooflike ervaring. Ian het deeglik sy huiswerk gedoen om uit te vind waar ons so ondervinding kan beleef en waar hy van ons โBucket listโ items kon bewaarheid.
Verwagtinge en vrese vir die verlowing tydperk :
Ons verwag dat dit ล besige en opwindende tyd sal wees wat vir ons voorlรช en ons sien uit om net nog meer saam te groei en ons verhouding sterker te maak. Op die oomblik is die enigste vrese heel moontlik die pandemie waarin ons onsself bevind en die kostes van ล troue.
Visie vir droomtroue:
Ek doen altyd dinge โandersโ en volg nie die norm nie. So ek sien uit daarna om ons drome in ล ware sprokiesverhaal te kan skryf. ล Dag van liefde, lag (en sekerlik ล paar trane), ล dag omring met die mense wat vir ons belangrik is en altyd daar vir ons is.
KOVID 19 se uitwerking op jul trou reรซlings:
Ian het baie familie wat oorsee is, en daarom probeer ons om te sien wanneer hulle in die land sal kan inkom om die dag saam met ons te kan geniet.
My pa is skielik oorlede 3 weke na ons verlowing en baie aanpassings sal moet plaasvind aangesien ek nooit gedink het dat ek hierdie dag sonder hom sou moes doen nie.
- Fotograaf: Winfield Photography
- Fotosessie Venue: Askari Game Lodge
- Verloofring: Ralph Jacobs