Dylan & Robyn se spesiale troudag

Nie net is Dylan en Robyn se spesiale troudag iets besonders nie, maar hul liefdesverhaal is ook merkwaardig.  Ons hier by Mooi Troues is opgewonde om ล‰ pragtige hoofstuk van hulle lewe met ons lesers te kan deel.  Hierdie paartjie is sรณ passievol oor die gawe om te kan lewe, oor hul liefde vir mekaar en belangrikste, oor hul geloof.  Hulle seremonie, in ล‰ ou rustieke kelder was besonders spesiaal en hartroerend.  Hulle troudag was uiters betekenisvol en werklik ล‰ voorbeeld van ware liefde.  Danksy Gustav Klotz Photography se bekwaamheid en ervaring as fotograaf kan ons vandag onsself vir ล‰ oomblik in hierdie spesiale paartjie se skoene plaas.

Groenrivier Function Centre is ล‰ plattelandse trou venue in Riebeek Vallei, in die Swartland distrik. Hierdie is die ideale bestemming vir ล‰ troue. Dit is ล‰ pragtige trou venue net so oor ล‰ uur se ry vanaf Kaapstad, omring deur die natuurskoon van die gewilde Riebeek Vallei gebied.  Beide Riebeek-Kasteel en Riebeek-Wes bied wรชreld klas verblyf vir gaste met baie aktiwiteite om jou trou gaste besig te hou.

Rol af en neem elke oomblik van Dylan en Robyn se spesiale troudag propvol trou inspirasie

Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz

Julle trou-datum en Ouderdom van paartjie op troudag?


Ons troudatum was is 27 Julie 2018.  Dylan was 24 en Robyn 30 jaar oud.

Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz

Hoe het julle mekaar ontmoet en wie het wie gevra om te trou?


Ek en Dylan was in dieselfde kerk vir twee jaar.  Ek was vriende met Dylan se suster, maar het nooit enige romantiese gevoelens teenoor hom gehad nie.  Ons is toe op ล‰ skole uitreik na Zimbabwe om die gemeenskap van Gwayi te bedien.  Soos ons skoolmure geverf het, jongmense bedien het en banke vir skole gebou het, het ons mekaar se harte en liefde vir Jesus gesien.  In die romantiese Zimbabwiese bos het ons verlief geraak het op mekaar.

14 Maande later het ons weer op ล‰ uitreik na Zimbabwe toe gegaan.  Dylan het my in beeldskone Victoria Valle gevra om te trou.

Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz

Vertel ons meer oor hoekom die bruid haar spesifieke trourok gekies het?


Ek, my moeder en my vier ongelooflike strooimeisies het na ons verlowing die  groot taak vinnig aangepak.  Ons was by menigte plekke, maar geen rok het my aandag getrek nie.  Toe ons een middag by Elizabeth Stockenstrรถm se winkel ingestap het, het alles verander.  Ek het verskeie rokke aangepas maar was nie 100% oortuig nie.  Al wat ek in my hart geweet het toe ek daar uitstap, is dat ek terug sou kom vir my rok.

Ek het toe tydens my tweede afspraak met net 10 minute om te spaar, nog een rok aangepas.  Toe ek myself in die spieรซl sien, het ek en my moeder snot en trane gehuil.  Ek het my rok gevind! Elizabeth en haar span was ล‰ absolute seรซn.  Hulle het die rok verander en verstellings gemaak, presies soos ek hom wou gehad het.  Ek beskryf dit as klassiek, elegant, prinsesagtig en ล‰ Robyn-rok.

Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz

Wat was die merkwaardigste oomblik van diรฉ dag?


Die merkwaardisgte ding van die dag was efinitief ons seremonie in die ou kelder.

Die kelder was gevul met afwagting, ou herfsblare op die vloer, geliefdes van naby en ver, kerse, lanterns, en die Here se teenwoordigheid.  Nadat ons ons geloftes voor God en almal teenwoordig verklaar het, het ons die Here geloof en prys met musiek.  Die Here se teenwoordigheid was tasbaar in die kelder en het soos ล‰ seรซn oor ons huwelik neergedaal.

Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz

Vertel ons meer van jul ringe


Ek (Dylan) was baie spesifiek oor die ring wat ek vir Robyn laat maak het.  Ek het ล‰ trilogie instelling gekies.  Die drie diamant stene verteenwoordig God in die middel en die twee van ons aan die kante.  Dit is ook ล‰ daaglikse herinnering dat indien ons God as ons middelpunt hou, sal Sy liefde ons ewig bind.

Ons het Dylan se ring saam gekoop.  Dylan het baie spesifieke smaak en ek wou nie die groot taak sonder hom aangepak het nie.  Ons was by ล‰ verskeie winkels opsoek na die perfekte ring.  Na twee ure se gestap en gesoek het hy sy ring gevind.  Sonder twyfel het hy na my gekyk en gesรช hierdie ring is perfek.  Wat ล‰ groot verligting!

Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz

Vertel ons meer oor die fotograaf en jul videograaf


Gustav Klotz Photography is ล‰ goeie rugby vriend van Dylan.  Met die kies van ล‰ fotograaf wou ons nie die goedkoopste opsie kies nie โ€“ jou troufotoโ€™s is tog jou enigste herinneringe van die dag.  Gustav is een van die top fotograwe en sy fotoโ€™s vang elke ongelooflike oomblik vas.  Sy fotoโ€™s is van uitnemende gehalte en ons het altyd ล‰ fees met Gustav!  Hy het ล‰ ongelooflike manier om ล‰ mens gemaklik te laat voel en oomblikke as fotoโ€™s vas te vang; Oomblikke wat mens vir ewig kan koester.  Ons is mal oor ons verlowing- en troufotoโ€™s.

Jeandrรฉ Hough werk vir Klotz Productions en het ons trou video gemaak.  Ons het die voorskou saam met Gustav en Jeandrรฉ gekyk en ek het in trane uitgebars van dankbaarheid.  Dit is ล‰ pragtige video met al ons spesiale oomblikke.

Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz

Wat is jul advies aan ander paartjies wat besig is om hul troue te beplan?


Aan die bruidegomme: Maak staat op jou bruidegom-manne om al die klein dingetjies vir jou op jou troudag te doen.  Hulle is daar om jou dag vir jou lekker en spanningsvry te maak.

Aan die bruide: Maak seker jy sit genoeg tyd uit om jou rok aan te trek. Wees so lank as wat jy kan in jou rok.  Die dag gaan so vinnig verby!  As jy in die paadjie afstap na jou man, vat jou tyd!  Kyk jou gaste in die oรซ en groet hulle.  Ek het elke gas op die naam gegroet toe ek na Dylan stap.  Dit het oomblik sรณ spesiaal onvergeetlik gemaak.

Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz

Hoe het julle die venue gekies en wat was die inspirasie vir jul dekor?


Die venue was ล‰ absolute seรซn.  Tannie Magda en haar personeel het ons soos familie verwelkom en ons met soveel liefde omhels.  Ons wou baie graag by Groenrivier Function Centre trou;  Dus was ons spesiale troudag by Groenrivier Function Centre ล‰ droom wat waar geword het!  Die datum wat ons gekies het, was hulle enigste oop datum vir die maand van Julie.  Ons het die troue in slegs drie maande beplan.

Die woord โ€œeenvoudigโ€ was ons inspirasie vir die dekor.  Ons het geweet ons gaste sal ons saal meer kan vul met lag, dans, feesviering en kleur as wat enige dekor ooit sou kon!  Die enigste blomme was in my ruiker โ€“ wit orgideรซ.  Dit was spesifiek gekies om my Oupa Robert wat reeds afgesterf het, te verteenwoordig.  Dit was sy stokperdjie om met orgideรซ  te boer.

Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz

Wat was jul begroting en hoe het julle daarby gehou? Hoeveel gaste het julle onthaal?


Ons het nie ล‰ vasgestelde begroting gehad nie.  Ons het vooraf besluit wat ons grootste uitgawes sal wees en wat ons kan doen om geld te spaar. Dit was vir ons baie lekker om by die klein details van ons spesiale troudag by Groenrivier Function Centre betrokke te wees.  Ek en my vriendin, Thea Eiselen, het die blomme en dekor gedoen.  My suster, Samantha Marx, het saam met my die trou skryfbehoeftes ontwerp.

Daar was 108 gaste by ons troue.

Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz

Vertel ons meer oor jul eerste dans


Ons het die dansvloer geopen met die baie dramatiese liedjie ล‰ever Enoughโ€™ deur Loren Allred van die fliek The Greatest Showman.  Dit het ล‰ hele paar keer se oefening geverg!  Ons het ons eie dans gechoreografeer en het dit ongelooflik baie geniet.

Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav KlotzVenue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz

Vertel ons meer van jul Wittebrood


Vir ons wittebrood was ons vir twee weke Bali toe.  Dit was een groot avontuur en die mense is ongelooflik vriendelik!  Dit was ล‰ ongelooflike ervaring, totdat ons deur ล‰ 7.0 aardbewing getref is en tydelik op ล‰ eiland gestrand was.  Ons het daardie aand op ล‰ sokkerveld geslaap met 700 ander mense.  Ons is vroeg die volgende oggend van die klein eiland ontruim.  Die Here se hand van bewaring oor ons lewe was meer duidelik as ooit vantevore.  Hy het belowe om ons nooit te verlaat nie en het Sy belofte gestand gedoen.

Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz Venue: Groenrivier and Photographer / Videographer: Gustav Klotz

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ล‰ internet konneksie het en ล‰ toestel wat gekonnekteer is tot ล‰ aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ล‰ rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy โ€˜n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: