Simplistiese elopement trou inspirasie

Ons deel diรฉ simplistiese elopement trou inspirasie spesiaal vir ons lesers wat ล‰ kleiner intieme trou beplan.  Die fotosessie kan ook werk vir paartjies wat reeds getroud is en nรฉt weer ล‰ romantiese fotosessie wil hรช.  ล‰ Fotosessie propvol inspirasie wat jou wys jul hoef nie ล‰ bank te beroof om ล‰ fotosessie vir jul troue te hou nie.  in die artikel is daar advies oor vrae wat julle aan julle fotograaf kan vra.  Doen ondersoek en soek na ล‰ ligging wat minder populรชr is en spandeer eerder julle fondse op ล‰ ordentlike fotograaf wat onder enige omstandighede kan werk.

Net omdat julle ล‰ kleiner intieme troue hou, beteken dit glad nie dat die bruid op haar trourok moet terughou nie.  Daar is nie meer vandag reรซls wat mens terughou nie.  ล‰ Korter trourok is hoogmode en na die troue kan mens sommer die romantiese strate van ล‰ besige stad of stil dorpie in gemak verken!

Rol af en geniet die inskrywing.  Deel dit asseblief met al jou vriendinne.

Wie het die fotosessie gereรซl?


Janitha Photography & Mrs V Atelier

Inspirasie vir die fotosessie?


Ons inspirasie vir die fotoโ€™s was die natuurskoon wat tot ons beskikking is sonder om duur venue fooie te betaal.  Daar is die mooiste plekke waar paartjies kan fotoโ€™s neem indien hulle sou besluit op ล‰ intieme fotosessie vir kleiner troues.

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?


Ons is almal kennisse in die industrie.  Dit is altyd lekker om saam met mense te werk wat dieselfde werksetiek het en wat idees bymekaar kan sit om iets mooi te skep.

Agter die skerms inligting bv. probleme met onvoorsiene omstandighede


Ons het beplan vir ล‰ goue sonsak oor die Stellenbosch-berge, maar toe verras die weer ons en moes ons werk met bewolkte weer sonder goue sonlig met selfs ล‰ paar reรซndruppels.  ล‰ Ervare fotograaf sal in enige weersomstandighede die beste daarvan maak met kreatiewe fotoโ€™s.

Wat was vir jou die spesiaalste deel van die fotosessie?


Dit was spesiaal hoe alles so mooi uitgewerk het, ten spyte van die weer.  Die diensverskaffers het lekker saamgewerk en almal het idees na die tafel gebring om die mooiste fotoโ€™s te kon skep.

Advies wat aan paartjies gegee kan word wat die inspirasie wil volg?


Fotoโ€™s: Indien julle ล‰ elopement of intieme troue beplan, vra gerus vir die fotograaf of hy/sy nie van minder bekende plekke weet om te gaan fotoโ€™s neem.  ล‰ Mens hoef nie altyd duur venue fooie te betaal om die voordeel van ล‰ mooi ligging te kry nie.

Rok: ล‰ Korter rokkie is wonderlik vir ล‰ meer informele troue.  Daar is nie meer vandag reรซls wat mens terughou nie.  Dit kan vir oggendtroues en aandtroues gedra word.  Maar werk die heel beste vir ล‰ elopement.  Dit is hoogmode en na die troue kan mens sommer die romantiese strate van ล‰ besige stad of stil dorpie in gemak verken!

Hare: Indien jy los hare wil โ€˜rockโ€™ gee dit altyd ล‰ sagte krul, dit skep beweging en gee ล‰ mooi tekstuur van lig en donker om mee te speel.  Vir ekstra tekstuur of belangstelling sit ล‰ vlegsel of vintage kammetjie by.

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ล‰ internet konneksie het en ล‰ toestel wat gekonnekteer is tot ล‰ aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ล‰ rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy โ€˜n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: