Geniet die pragtige verlowing fotos geneem deur Nadia Basson by Altydgedacht Wyn Landgoed in Durbanville.
Hoe het julle die eerste keer ontmoet?
Ons het mekaar ontmoet by vriende se huis in 2008.
Hoe het julle verloof geraak?
Ons het verloof geraak by Nitida Wyn Landgoed in Durbanville, ek was heel onkant gevang met die verassing wat vir my gewag het. Hy het my vertel dat ons na die venue gaan kyk vir โn potensiรซle trou venue en toe ek weer sien is Cobus op sy knie.
Wanneer beplan julle om te trou?
Ons sukkel tans nog met โn vaste datum, maar sover is dit Maart 2016
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy โn internet konneksie het en โn toestel wat gekonnekteer is tot โn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of โn rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy โn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Nadia Basson Photography
- Blomme Kroon: Kadou