Wen ‘n bruids-tee by Landtscap

123 456WEN


Jy kan ‘n kombuis-tee wen by Landtscap vir jouself en 29 gaste. Hierdie is ‘n eens in ‘n leeftyd prys en jy sal dit nêrens anders kan kry as by Mooi Troues nie. Doen jouself ‘n guns en gaan kyk bietjie na die borge wat insluit Eila Cakes, Landtscap, Mooi Troues, Riaan van der Westhuizen Photography, Leipzig en Nooi Stationary. Landtscap is ‘n pragtige trou venue in Stellenbosch waar glas en beton afwerkings jou laat tuis voel. Jy moet beskikbaar wees op 18 Januarie 2014 wanneer die bruids-tee sal plaasvind. Hoekom wag jy nog, sien onder hoe jy kan inskryf.


nuwe-komp-text

123 456hoeneemek-deel

1

VOLG DIE VOLGENDE TWEE BLADSYE OP FACEBOOK:

  • Landtscap
  • Mooi Troues

2

VUL DIE ONDERSTAANDE VORM IN:

[wpgform id=’6828′]

3


TERME EN VOORWAARDES

 

  1. Inskrywings sluit op Saterdag 20 November 2013Die wenner sal aangekondig word Maandag 2 Desember 2013
  2. Die bruidstee vind plaas 18 de Januarie 2014 – die datum kan nie verander word nie.
  3. Moet asb nie inskryf indien die datum jou/julle nie pas nie
  4. Slegs vir 30 persone, geen ekstra gaste mag genooi word nie.
  5. Die tema, kos, dekor ens.  word voor die tyd bepaal en kan nie verander word nie.
  6. Enige persoon soos `n strooimeisie, moeder van die bruid ens kan namens `n bruid  inskryf dit hoef nie noodwendig die  bruid self te wees nie.
  7. Die prys kan nie verruil word vir kontant nie.
  8. Die bruid gee toestemming dat die bruidstee na die tyd op Mooi troues gepubliseer word
  9. Mooi Troues is die derde party, en  doen die bemarking van die kompetisie en die prys word verskaf deur Landtscap, Leipzig, Nooi Stationary, Rian van der Westuizen Photography en Eila Cakes.