HELENE VILJOEN

TROU FOTOGRAAF / ROBERTSON

Helene Viljoen is ʼn natuurlike lig fotograaf gebaseer op ʼn plaas in die Wes-Kaap.  Haar passie vir fotografie en mense help haar om jou spesiale oomblikke verewig te vries in die mooiste foto’s.  As jy opsoek is na ʼn fotograaf wat ʼn mense mens is, dan is Helene definitief die perfekte keuse vir jou troudag.

kontak

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:

    TROUDATUM:

    BOODSKAP:



    sit FACEBOOKinstagram

    KLIËNTE RESENSIES


    WOW, WOW EN WOW!!
    Heléne Viljoen, wat ñ ongelooflike fotograaf én mens!  Die oomblik toe sy in die vertrek ingestap het, het sy my op my gemak gesit!  Sy is ñ groot bok vir sports en sal uit haar pad gaan om jou foto’s perfek te kry!  Haar foto’s en kwaliteit is iets besonders.  Ek sal haar sonder twyfel vir enige iemand aanbeveel.  Dié vrou weet beslis wat sy doen!
    Dankie Heléne🤍🌿

    Lané Wessels

    10 Julie 2021


    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


      WANNEER HET JULLE GETROU?



      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



      JOU NAAM:


      E-POS:


      SELFOON NOMMER: