THE SOUK

DEKOR HUURDIENSTE / KAAPSTAD, WES-KAAP

Geïnspireer deur die ou wêreld, ryk kulture en die gees van avontuur, het ons ons voorraad op gebou uit jare se reise om ʼn eklektiese en wêreldwye vintage-styl na jou trou te bring.  Ons hou daarvan om lewe terug te bring in items wat ons versamel het, en om saam met plaaslike meubelmakers te werk om nuwe items te skep, of om tekstiele te verkry van bestemmings wat ons besoek.

Ons het verskeie klaar opgestelde pakkette wat vir kleiner geleenthede gehuur kan word en wat deur ons span opgestel kan word, of op ʼn aflaai-en-gaan-basis gehuur kan word, wat ʼn baie gewilde aanbieding is.  Die pakkette wissel van intieme verlowings, baba- en kombuistee’s, luukse pieknieks en mylpaal verjaardae.

Vir troues kan paartjies direk uit ons katalogus kies of ons kan help om hul idees te laat realiseer. Ons unieke styl is perfek geskik vir buitelug vieringe, feestelike styl-, piekniek- en boheemse vintage geleenthede.

Al ons items kan individueel gehuur word op ʼn aflaai-en-gaan-basis, of ons kan aflewer, opstel en styl.

Ons hoor graag van jou!









    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      MEER INLIGTING

      sit     FACEBOOK instagram   PINTEREST  

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: