THABA TSHWENE

VENUE / NOORDWES

Thaba Tshwene is baie gewilde trou venue aangesien die meeste naweke vir troues bepreek word. ‘n Pragtige Amfi-teater word gebruik vir buitelug troues en ‘n gesellige kapel vir binne troues. Hierdie plekke saam met ons banketsaal kan ± 150 gaste akkommodeer.  Thaba Tshwene Game Lodge bied ook konferensie geriewe waar vars lug, ongerepte natuur, en die oop buitelug vir sakelui die seldsame geleentheid bied om te ontspan tydens ‘n konferensie wat ook binne bereik van hul kantore is. Twee volledig toegeruste konferensie kamers is ontwerp vir enige besigheids persoon of maatskappy se behoefte. Die kleiner fasiliteite het genoeg tafels en stoele beskikbaar om ongeveer 30 mense te akkomodeer. Die groter fasiliteit het weer dieselfde geriewe vir 150 mense.

sit FACEBOOK PINTEREST










KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?


HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: