TIMELESS BRIDAL COUTURE

TROUROKKE / PRETORIA

Timeless Bridal Couture geleë in Pretoria, word beskou as een van Gauteng se gesogte trourok ateljees.  Hulle streef daarna om aan hul kliënte ʼn omvattende reeks ontwerpers trourokke en ʼn onvergeetlike ervaring te bied.  Elke bruid is uniek, en hulle is trots daarop om ʼn pasgemaakte ervaring te skep waar jou persoonlike styl kan ontvou in ʼn unieke voorkoms wat al jou verwagtinge oortref.  Met meer as 100 trourokke om van te kies, kan jy seker wees dat hulle net die beste internasionale trourok tendense geselekteer het om van te kies.

Timeless Bridal Couture word heeltemal deur die eienaar bedryf, wat beteken dat hulle werklik in jou, hul kliënt, belê is.  Die span stiliste het meer as 15 jaar gesamentlike bedryf ervaring wat verseker dat jy net die beste kundigheid sal ontvang wat die bedryf kan bied.  Tydens jou eksklusiewe konsultasie sal een van hul ervare stiliste jou sistematies deur hul groot verskeidenheid ontwerpers trourokke lei.  Jy sal ook gehelp word om die perfekte balans te vind tussen jou individuele styl en nuutste mode tendense.  Vertrou hul spesialiskonsultante om jou trourok drome na die volgende vlak te neem!

Hulle reis regoor die wêreld om die nuutste internasionale trourok tendense tuis te bring na ons diverse Suid-Afrikaanse mark.  Hulle soek unieke kenmerke, ryk materiaal en uitstekende pasvorm in elke trourok.  Om aan die fynste detail aandag te gee is deel van hul DNS.  Timeless Bridal Couture kies hul reekse sorgvuldig om alles van bekostigbare luukse tot couture-vakmanskap te bied wat jou daardie gevoel sal gee waarvan jy gedroom het.

Jou trourok is bedoel om ʼn meesterstuk te wees!

    KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

      JOU NAAM:

      E-POS ADRES:

      SELFOONNOMMER:

      TROUDATUM:

      BOODSKAP:



      MEER INLIGTING

      sit       FACEBOOK   instagram   PINTEREST    

      KLIËNTE RESENSIES

      Geen resensies op die oomblik nie.

        SKRYF JOU RESENSIE ONDER

        Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


        WANNEER HET JULLE GETROU?



        SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



        JOU NAAM:


        E-POS:


        SELFOON NOMMER: