Mooi Troues is ʼn populêre aanlyn trou publikasie en ons kry baie inhoud en daarom het ons ʼn lang waglys van goedgekeurde inhoud.
Alle inhoud wat ons na 10 Mei 2026 ontvang sal eers ná die die datums gepubliseer word en mag tot-en-met 2 tot 3 maande vanaf die onderste datums gepubliseer word.
Ons volgende beskikbare publikasie datums is as volg:
- Regte Troues: Julie 2026 of daarna
- Verlowings: Mei 2026 of daarna
- Gestileerde fotosessies: Mei 2026 of daarna
Indien jy meer wil weet oor ons spring die waglys opsie, klik hier om ons te kontak.
