Ons bring vir jou ons tweede tafel-inspirasie, uit ons reeks van vier, wat ons by die pragtige Picardi Place in Rawsonville afgeneem het.
Diรฉ tafel-inspirasie is afgeneem tussen die mooiste perskebome PicardiPlace en is ideaal vir ล klein troue of ล familie-ete die middag vรณรณr die troue om almal aan mekaar voor te stel. Op watter manier jy dit wil gebruik maak nie saak nie; dit is ล maklike tafel om bymekaar te sit.
Ons het groen op groen met glas gemeng om te wys hoe maklik dit is om ล mooi tafel inspirasie bymekaar te sit vir jou spesiale dag. Jy hoef nie baie geld uit te gee om ล sprokies troue te hรช nie. Jy kan dit maklik en mooi doen met alledaagse goed wat jy uit jou eie tuin kan haal.
PicardiPlace is die ideale plek, in die Rawsonville omgewing, waar gaste hul middag ete kan geniet met โn pragtige uitsig, sommer so tussen die wingerde of tussen olyfbome.
Die hoof doel van hierdie tafel was om dit maklik te maak vir enige iemand om te doen, deur die versiering eenvoudig te hou.
Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy โn internet konneksie het en โn toestel wat gekonnekteer is tot โn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of โn rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.
Is jy โn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.
Artikel Diensverskaffers:
- Fotograaf: Gรผnther Schubert
- Venue: Picardi Place