Wilde blomme is pragtig gestileerde trou inspirasie

Mooi Troues deel graag met ons lesers ʼn gestileerde trou inspirasie vir diegene wat iets anders vir hul troue wil doen.  ʼn Groep kreatiewe trou diensverskaffers het bymekaar gekom en vir Mooi Troues se lesers dié mooi konsep bymekaar gesit.  Hulle advies vir toekomstige bruide is om eenvoudige net te doen wat jy wil vir jou troudag.  Rol af en word geïnspireer deur dié pragtige gestileerde trou inspirasie.

Black wedding dress Black wedding dress Black wedding dress

Wie het die fotosessie gereël?


Trisha van PoemBox Creative Studio + Chantelle van WILD Flowers & Décor

Black wedding dress Black wedding dress Black wedding dress gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie

Inspirasie vir die fotosessie?


Ons wou graag bietjie ietsie anders doen en wilde blomme was al lank op ons lysie van “Moet doen gestileerde fotosessie.”  Chantelle het toevallig haar nuwe blomme besigheid begin en toe besluit ons dat ons gaan voortgaan met die wilde blom tema.

gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?


Party van ons het al voorheen saamgewerk en ons het gesien hoe goed dit werk.  Ons het toe besluit om weer saam te werk, maar om dit nogsteeds intiem te hou.  Elkeen van hierdie diens verskaffers is fenomenaal in wat hulle doen.

gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasiegestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie

Wat was vir jou die spesiaalste deel van die fotosessie?


Ek as fotograaf het dit baie geniet om met ons modelle te werk.  Hulle het so mooi saam gewerk en regtig hard probeer om my kreatiewe visie te bevredig.

gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie

Agter die skerms inligting


Daar was regtig nie enige probleme gewees op die dag of voor die tyd tydens beplanning nie.  Soos voorheen genoem, wou ons die gestileerde baie intiem maar klassiek hou en dit het gewerk.

gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie Black wedding dress Black wedding dress

Advies wat aan paartjies gegee kan word wat die inspirasie wil volg?


Mens hoef nie altyd te groot te gaan om iets pragtig te skep nie.  Wees jouself en doen wat jy wil doen, moet nie laat ander mense vir jou se wat om te doen nie.  As jy ‘n turkooise troukoek wil hê, gaan vir dit.  As jy ‘n swart trourok wil hê, doen dit, want dit is jou dag.

gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie gestileerde trou inspirasie

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ʼn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: