Lezane & Chris se woud verlowing fotosessie

Lezane en Chris het ‘n eie aan sy soort verlowings fotosessie saam met Katherine Newman gehad.  Hul fotosessie was tussen hoë bome, in woud.  Dit wit tema van die fotosessie skep ‘n sagte, skoon, gevoel en dit laat die paartjie se glimlagte en persoonlikhede uitstaan.  Die tent wat Katherine en die paartjie gebruik het, as deel van hulle fotosessie, sorg ook vir ‘n interessante verandering.  Dít skep ‘n baie romantiese gevoel en pas perfek in by die woud omgewing.

Lezane en Chris trou in Oktober 2014 en ons is baie opgewonde om die paartjie se trou foto’s te sien.

Lezane & Chris verlowing sessie - Gevind op Mooi Troues_0002 Lezane & Chris verlowing sessie - Gevind op Mooi Troues_0003 Lezane & Chris verlowing sessie - Gevind op Mooi Troues_0004 Lezane & Chris verlowing sessie - Gevind op Mooi Troues_0005 Lezane & Chris verlowing sessie - Gevind op Mooi Troues_0006 Lezane & Chris verlowing sessie - Gevind op Mooi Troues_0007 Lezane & Chris verlowing sessie - Gevind op Mooi Troues_0008 Lezane & Chris verlowing sessie - Gevind op Mooi Troues_0009 Lezane & Chris verlowing sessie - Gevind op Mooi Troues_0010 Lezane & Chris verlowing sessie - Gevind op Mooi Troues_0011

 

Diensverskaffers:

Fotograaf: Katherine Newman