THE HOMESTEAD

TROU VENUE / PLUMSTEAD


Plumstead wedding venue
Plumstead wedding venue

Promosie:

Food Fanatics & The Homestead bied ‘n alles-insluitende aanbod aan vir ons bruidspaartjies wat in 2022-2023 trou.

Betaal R1,000 per trougas, gebaseer op ‘n minimum van 30 pax en ‘n maksimum van 60 pax.

Hierdie spesiale aanbod sal die volgende insluit:

  • Eksklusiewe gebruik van The Homestead-venue vir 6 uur
  • Veilige parkering en sekuriteitswag
  • Alle venue meubels, breekware, eetgerei en glasware
  • Bedoeïentent vir die stoep met slingerliggies
  • 4M X 5M mat swart dansvloer
  • 3 gasverwarmers & komberse vir gaste
  • Tuinfeesligte en lanterns
  • Opstelling en afbreek van venue
  • Vloerbestuurder en dienspersoneel
  • Food Fanatics sjefs en spyseniering: Keuse tussen Spyskaart A – “Canapes & Feast to the Table” of Spyskaart B – “Canapes, Plated Starters & Plated Mains”

Bespreek die promosie voor 31 Augustus 2023

 

Food Fanatics het in Desember 2015 by die “The Homestead” ingetrek.  Sedertdien het Food Fanatics die voorreg geniet om hierdie pragtige erfenis gebou, gestig in 1820, met trots en sorg te renoveer en op te knap.  “The Homestead” dra by tot ‘n unieke en eg Victoriaanse gevoel in Kaapstad se Suidelike voorstede.

Die Kaaps-Hollandse kenmerke is steeds behoue in die pragtige en intieme binne area.  Vir buite funksies kan gaste nie net die informele stoep area geniet nie maar ook die welige groente en kruie tuin en ‘n kleurvolle roos tuin.  Die Food Fanatics kombuis span, gestig in 1998 is onder andere ook verantwoordelik vir die binnehuis spyseniering by “The Homestead”.  Hulle het a holistiese en heilsame benadering tot hul spyskaarte en glo dat enige ete met vars kwaliteit bestanddele begin.

Plumstead wedding venue


Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue
Plumstead wedding venue
Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue
Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue
Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue
Plumstead wedding venue
Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue


Plumstead wedding venue
Plumstead wedding venue

Plumstead wedding venue

Foto Krediet:  Disco Road Photography (bruid) & Jo-Mari de Klerk

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

    JOU NAAM:

    E-POS ADRES:

    SELFOONNOMMER:

    TROUDATUM:

    BOODSKAP:



    GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

    DIENSVERSKAFFER SOSIALE MEDIA

    sit FACEBOOK instagram

    KLIËNTE RESENSIES

    Geen resensies op die oomblik nie.

    SKRYF JOU RESENSIE ONDER

      Hy jy gebruik gemaak van die diensverskaffer vir jou troue?  Los asseblief 'n resensie oor jou ervaring.


      WANNEER HET JULLE GETROU?



      SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:



      JOU NAAM:


      E-POS:


      SELFOON NOMMER: