SOUTHERN SOUND

PLATEJOGGIE / WES-KAAP

Trou in jou taal.
Southern Sound is ‘n platejoggie gebaseer in die pragtige Moederstad, Kaapstad.
Hierdie man en vrou-span stel hul passie in die spel, en is al in die trou bedryf sedert 2011.

“GASTE ONTHOU TWEE DINGE DIE MEESTE VAN ‘N TROUE: DIE KOS EN DIE MUSIEK!”
En hulle sal help om jul gaste met goeie herinneringe huis toe te stuur.

Southern Sound verstaan die belangrikheid van musiek en dat presisie + toerusting van goeie gehalte noodsaaklik is vir die sukses van jou groot dag!

Met meer as 10 jaar en 700+ partytjies en troues se kennis, kan jy met sekerheid weet dat jou groot oomblikke in goeie hande is.

Christelle kyk na die verhouding met hul paartjies, en U-One (hul platejoggie) kyk na hul paartjies op hul troudag.

Diens en professionaliteit is super belangrik, daarom stap hulle ‘n pad saam met elkeen van hul paartjies.

Elke troue is uniek, en so ook is elke snitlys. Kontak hulle met jou unieke musiek gedagtes sodat hulle kan help om jou aand een te maak om verewig te onthou. Dis meer as musiek wanneer liefde wen! Southern Sound maak dit super maklik en bekostigbaar vir jou!

Dit gaan alles om ‘n ware ervaring te skep, deel te neem aan jou reis en om jou troue een te maak om veraltyd te onthou!

Hulle kan al jou vereistes aanpas, en het verskillende pakkette wat wissel van:

“Elopement”
Intieme troues
Dag tot vroeë aand
Volledige pakket
Of bou ‘n pakket op jou manier met Southern Sound … want dit is meer as musiek as liefde wen!

** SAMPRA-musieklisensie om jou en jou venue te beskerm

kontak

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

wedding & Events dj in Cape Town

sit FACEBOOK instagram 

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: