DJ PEPE SA

PLATEJOGGIE / WES-KAAP

DJ PEPE SA is jou een stop vir professionele platejoggie dienste, met meer as 13 jaar ondervinding in die bedryf en meer as ‘n 1 000 troues al vermaak.  Elke troue is uniek, en daarom gaan DJ PEPE SA uit hulle pad om te verseker dat elke bruidspaar ‘n onvergeetlike troue het.

Daar is drie aspekte wat vir DJ PEPE SA baie belangrik is.  ‘n Top gehalte diens te lewer.  Top gehalte klank en beligting te gebruik.  Die mees belangrikste, om jou as bruidspaar waarde vir jou geld te gee.

By DJ PEPE SA heg hulle ook addisionele waarde tot hulle diens.  Ontmoeting van kliënte om hulle unieke musiek voorkeure te bespreek.  Addisionele klank en beligting wanneer benodig.  Top gehalte koordlose mikrofoon.  Kontakbare verwysings

kontak

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



sit FACEBOOK instagram

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?


HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: