OUKRAAL VENUE LUPELA LODGE
VENUE / OOS-KAAP & VRYSTAAT
In Oos-Kaap is OuKraal trou venue met ‘n uitsig wat slegs God kon skep.  Die trou venue het ‘n ongelooflike uitsig oor die berge en rivier.  Hierdie is nog ‘n werkende plaas met die Karringmelkspruit wat deur die plaas vloei wat bekend is vir Forel visvang.  Ons is 25km van die pragtige dorpie Lady Grey in ‘n vallei.  Die seremonie vind plaas in ‘n betowerende Populier woud op die bank van die rivier met pragtige uitsig oor lande rivier en berge .
OuKraal trou venue is ‘n sandsteen venue wat tot 200 gaste kan akkommodeer op lang of ronde tafels.  Sagte drapering en liggies dra by tot ‘n romantiese atmosfeer.  Hierdie venue ‘n 86 jaar oue wolskuur is op twee vlakke gebou.  Onderste area word gebruik om die verversings te bedien.  Indien die weer nie ‘n buite troue toelaat kan die area ook vir die seremonie gebruik word, boonste vlak is die onthaal area.
sit FACEBOOK
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
lady grey accommodation
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
wedding venues eastern cape
KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER
JOU NAAM:
JOU E-POS ADRES:
JOU SELFOONNOMMER:
JULLE TROUDATUM:
JOU BOOSKAP:
GEPUBLISEER OP MOOI TROUES
WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?
HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?
TROUDATUM:
SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:
JOU NAAM:
E-POS:
SELFOON NOMMER: