FRANCINE'S VENUE & FARMHOUSE

TROU VENUE / LIMPOPO

Francine’s Venue & Farmhouse is geleë in die pragtige Laeveldstreek van Limpopo.  Dit is naby die dorpie Hoedspruit, ʼn buurman van die Nasionale Krugerwildtuin, ongeveer 400km vanaf Pretoria en Johannesburg. Die venue is op ʼn werkende sitrusplaas met die geur van lemoene en pomelo’s wat vars in die lug hang.  Hier vorm die majestueuse Drakensberg asook die bekende Blyde Canyon, die asemrowende agtergrond van jou troue.  ʼn Ou tabakstoor wat uit die vorige eeu dateer is omskep tot ʼn prentjiemooi onthaal-fasiliteit en dit alles vorm die ideale agtergrond  vir die mees onvergeetlike foto’s.

Ons spesialiseer in enige troues;  van klein en intiem  tot soveel as 180 gaste.  Ons aangrensende gastehuis kan 18 gaste akkommodeer in 9 pragtige landelike kamers.

Ons is ʼn gedugte span met n passie vir onthale uit die boonste rakke.  Ons bly op hoogte van die nuutste tendense maar ons ideale bruid is iemand wat saam met ons kan reis en wat haar unieke styl wil uitleef.  Ons is kreatief en glo daar lê elegansie in onderbeklemtoonde eenvoud.

Ons is bekend vir ons kos en bedien die heerlikste geregte gemaak van plaaslike produkte.  Die kos en die mooi opdiening daarvan, sal vir die trou-gaste n onvergeetlike ervaring wees wat hulle met al hulle sintuie sal kan beleef.  Kom ervaar ʼn wegbreek-troue wat n ideale afskop gaan wees vir n wonderlike toekoms saam!

sit FACEBOOK instagram

bushveld wedding venues limpopo

bushveld wedding venues limpopo

bushveld wedding venues limpopo

bushveld wedding venues limpopo

bushveld wedding venues limpopo

Foto Krediet Bo:  Fotograaf Maryke Albertyn


bushveld wedding venues limpopo
bushveld wedding venues limpopo
bushveld wedding venues limpopo

bushveld wedding venues limpopo

bushveld wedding venues limpopo
bushveld wedding venues limpopo
bushveld wedding venues limpopo

Foto Krediet Bo:  Dust and Dreams Photography

bushveld wedding venues limpopo

bushveld wedding venues limpopo

bushveld wedding venues limpopo


bushveld wedding venues limpopo
bushveld wedding venues limpopo
bushveld wedding venues limpopo

Foto Bo Regs:  Alicia Landman

bushveld wedding venues limpopo

bushveld wedding venues limpopo

bushveld wedding venues limpopo


bushveld wedding venues limpopo
bushveld wedding venues limpopo
bushveld wedding venues limpopo

bushveld wedding venues limpopo

KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

KLIËNTE RESENSIES

Tannie Hendrien is ‘n ster. Niks was ooit te veel vir haar nie. Sy het uit haar pad gegaan om ons sprokies dag waar te maak. Ons bly in Nelspruit en dit was reedelik moeilik om oor die afstand te beplan maar Tannie Hendrien het dadelik ons prentjie gekry. Die kos was heerlik. Baie dankie.

★★★★★

Tania Kapp

17 Augustus 2019


SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?


HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: