Emile & Michelle se Minimalistiese Wildsplaas Troue
deurEmile en Michelle se minimalistiese wildsplaas troue in Limpopo is besonders mooi. …
Promosie:
Bespreek jou 2027 winter naweek troue by Mountain View Game Ranch en ontvang ’n R10 000-afslag op die venue huur.
Geniet skouspelagtige sonsondergange, gesellige vure, tradisionele Suid-Afrikaanse “Feel Good” kos en ons warm gasvryheid.
Daar is beperkte beskikbaarheid van Mei tot Augustus 2027, so maak seker jy bespreek betyds.
As deel van die aanbod ontvang jy ook ’n komplementêre gin-tafel om jou gaste te bederf.
Die aanbod is geldig vir troues met 60 of meer gaste wat die aand van die troue op die perseel oorslaap.
Jou troue, jou naweek.
Hierdie promosie is slegs geldig vir troues tussen Mei en Augustus 2027.
Die promosie is geldig tot-en-met daar nog beskikbaarheid is.
Bepalings en Voorwaardes Geld.
Geleë in die hartjie van Limpopo, 2 ure vanaf Johannesburg en 1 uur vanaf Polokwane, bied Mountainview Game Ranch die perfekte kombinasie van natuurlike skoonheid en modern geriewe. Met verblyf vir tot 126 gaste, verseker ons gerief vir al jou gaste. Asemrowende uitsigte wat die ideale agtergrond bied vir jou seremonie. Eksklusiewe gebruik van die geriewe vir die hele naweek en sluit in, Vrydagaand-lokaal, salon, kapel, hooflokaal en wittebrood suite vir die aand van die troue.





















































Emile en Michelle se minimalistiese wildsplaas troue in Limpopo is besonders mooi. …
Geen resensies op die oomblik nie.