BUSH LOERIE

VENUE / GAUTENG

 

Bush Loerie Function Venue is ‘n unieke landgoed met uitbundige tuine en sprokiesagtige bosveld omgewing wat spesialiseer in alle buitelug troues!  Ons bied elegante tuin of rustieke bos seremonies aan & tesame met ons unieke grasdak eetsaal en die panoramiese glas muur met uitsig oor die pragtige tuine, skep jy sekerlik ‘n dag wat jy en jou gaste nooit sal vergeet nie.  Geleë sowat 20 minute noord van Pretoria, is ons naby die groot snelweë van die N1 / N4 en bied ons gaste ook luukse chalet verblyf aan.  Ons bied verskeie bekostigbare pakkette aan en sluit ‘n persoonlike troue koördineerder en ervare span gereed om te help met die beplanning en uitvoering van elke detail van jou groot dag asook mock-up tafel vergaderings, onbeperkte besoeke en ‘n bekostigbare betalings plan & deposito.

sit FACEBOOKinstagram







KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER

JOU NAAM:

JOU E-POS ADRES:

JOU SELFOONNOMMER:

JULLE TROUDATUM:

JOU BOOSKAP:



GEPUBLISEER OP MOOI TROUES

KLIËNTE RESENSIES

Geen resensies op die oomblik nie.

SKRYF JOU RESENSIE ONDER

WIL JY 'N RESENSIE SKRYF?


HOEVEEL STERRE SAL JY DIE BESIGHEID GEE UIT VYF?

TROUDATUM:



SKRYF JOU RESENSIE OOR DIE BESIGHEID ONDER:

JOU NAAM:

E-POS:

SELFOON NOMMER: