WYNAND VAN DER MERWE
TROU FOTOGRAAF & VIDEOGRAAF / SANDTONHallo, ek is Wynand en ek is ontsettend kreatief. Ek is gaande oor troues en alles wat gebeur by troues, en jy sal my aan die einde van die aand sien saam dans op die dansvloer! As jy hou van prettige, buite-die-boks foto’s, dan is jy op die regte plek. Ek is versot oor stylvolle, mooi, slaan-jou-asem weg foto’s maar dan ook die egte gebeurtenisse wat jy as ʼn bruid en bruidegom beleef, en dan is dit ʼn voorreg om dit met mooi foto’s vas te vang vir ewig. Ek speel graag met my losstaande lig om vir jou foto’s te gee wat jy nog nooit gesien het nie, maar foto’s wat die ware prentjie van jou dag vertel!
KONTAK DIE DIENSVERSKAFFER
Error: Contact form not found.
GEPUBLISEER OP MOOI TROUES
MEER INLIGTING
KLIËNTE RESENSIES
Geen resensies op die oomblik nie.