REGSTELLINGS

Alhoewel ons redaksie-span jare se ondervinding het in skryf, maar almal nogsteeds foute.  Indien daar enige foute in ‘n artikel is wat jy sien, moet jy die onderste vorm gebruik om ons te laat weet.

 

Wees Vriendelik:

 

Almal maak foute, so ons vra dat jy asseblief vriendelik en respekvol is oor regstellings.  Hierdie is ʼn groot plus punt vir ons.  Jy hoef nie jouself meer belangrik te ag as enige ander leser of diensverskaffer nie.  Moet nie onbeskof wees nie.  Indien ons vind dat jy nie respekvol is en onbeskof is onnodig het Mooi Troues die reg om die artikel te verwyder en jou inhoud nie weer te publiseer op ons platvorms nie.  Ons sien almal as gelyk en hanteer almal presies dieselfde.  Ons hou daarvan om met mense te werk wat passievol, vriendelik en maklik is om mee te werk. Só in kort, kom tot die punt in jou regstelling sonder om vir ons te verduidelik hoeveel moeite, energie en tyd jy in jou antwoorde of in die algeheel in die gepubliseerde artikel ingesit het.

 

Regstellings Periode:

 

Dit neem tot-en-met 48 uur voordat regstellings reg gemaak word op ons webtuiste en of op enige van ons sosiale media poste.

 

Publikasies Bepalings en Voorwaardes:

 

Alle inhoud/artikels wat gepubliseer word op Mooi Troues is onderhewig aan ons Publikasies Bepalings en Voorwaardes.  Klik hier om jouself bekend te maak hiermee.

 

VOLTOOI DIE VORM ONDER

    Wie is jy?*

    Jou Naam:*

    Jou Van:*

    E-pos Adres:*

    Selfoonnommer:*

    Wat is die titel van die artikel?*

    Wat is fout met die artikel?*

    Verduidelik wat is fout en hoe ons dit moet regstel:*